+42
B&B in Knysna

Villa Castollini

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kgali L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Exceptional service. Our host was amazing. It was my husband's birthday and he upgraded us to a suite. He made sure we were fine every single day. It's the little things that make the real impression. He truly is a gem and made our stay memorable. The staff was also great, friendly and welcoming. We are definitely coming back with a bigger group. We came in as guests and left as family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Pragtige uitsig en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen Raymond H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Best place in the Knysna area to stay. It is a beautiful place to stay. Next time I will stay longer; the rooms are nice and the breakfast is wow!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Lovely. Amazing staff, location and rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Amazing, clean, friendly. We were welcomed by the most amazing view and friendly staff. We got an upgrade to a lagoon view with champagne.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oornag stop. Ongelooflik mooi, pragtige plek, pragtige uitsig, fantastiese ontbyt. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry G
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Uitsig, uitsig en goeie diens. Lieflike plek met die ongelooflikste uitsig. Opgraderings gaan binnekort gedoen word en ek is baie bly daaroor. Ontbyt was heerlik en ek kan vir seker die Franse roosterbrood aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celesté B
1 nag
5.0
Jan 2026

Fantasties! Dit was die lekkerste bly, met die vriendelikste diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mev D
1 nag
5.0
Jan 2026

Vriendelike personeel, netjies, hulpvaardig, veilig, lieflike uitsig. Baie gelukkig, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Tuis, gemaklik, pragtig, prakties. Villa Castollini was so 'n pragtige plek om by te bly. Die gasheer was baie vriendelik en ons het so tuis gevoel! Kort afstand van die strand af en het die mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf R1 210
33 % AF
R 1 210 R 807
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 210
33 % AF
R 1 210 R 807
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 210
33 % AF
R 1 210 R 807
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Brenton-on-Sea Road, Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA879af1fe893fec3680e36ce7a5a91c3d36c50a29fcbdb7c0d4df7ed146a399498b6115367df542fe63d25896f5548e044b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 210 nouVanaf R807 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Brenton-on-Sea Road Brenton 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.058730452741 23.005499839783
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang