Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Contessa Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Abraham S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Naweek weg. Was netjies, het gemaklik geslaap. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Aangenaam. Vir 'n 1 of 2 nag verblyf was dit heel aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teuns V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Ons het lekker hier gebly, gerieflik naby alle winkels en besighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Kamer was netjies, basiese geriewe. Die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik. Koffie, tee, yskas geriewe was goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marilet S
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mrt 2025

Goeie oornag plekkie wat sentraal is. Gatehuis ligging baie sentraal. Bly plekkie is baie eenvoudig met alles wat jy nodig het om te oornag. Ons het wel ingeboek as 3 gaste, maar slegs 2 glase en 2 koppies was voorsien, kan dalk let op die hoeveelheid gaste en voorsiening maak vir dit. Ketel moes ons apart inprop langs bedlampie se verlengingskoord.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

David R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Op aankom het ons gesukkel om die ingang van die ontvangs te vind. Tannie is absoluut 'n wonderlike mens. Sy het ons so welkom laat voel. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vans G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Baie dankie, goeie diens, skoon en netjies. Dankie, alles was mooi, skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abe K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2023

Oulike dame maar fasiliteite beperk. Voel jammer vir haar agv geen water en krag beperk. Plek was skoon maar geen toilet deur nie. Het ook n mikrogolf-oond gemis. Agv haar gasvryheid sal ek haar aanbeveel en indien sy die nodige doen soos genoem.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Petro
Villa Contessa Guesthouse
Beste Abe Jammer vir die ongrief. Groblersdal het geen water gehad nie en het ook loadshedding gehad maar gelukkig het die generator gewerk. Daar was n microwave langs die yskas gewees toilet in kamer soos geadverteer

Steven G
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mei 2023

Was fine but no water and load shedding 5 hours on Friday. They had water issue and power off for long periods difficult to keep things cold in fridge or charge certain things.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Christo O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Waarde vir geld, netjiese kamers en vriendelike diens. Sal definitief in die toekoms van die gastehuis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Villa Contessa Guesthouse
Dankie Christo. Dit word opreg waardeer. Jy is altyd welkom by villacontessa.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Abraham-straat 33, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHJjdie8Qoe4dhhG34QG8IH9b9LXmvNM6U8f2zTAw1IqaAA0Cfg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 33 Hans Abraham Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.169350859985 29.382227923348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang