Villa da Graca
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brunsstraat 86, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa da Graca bied gerieflike oornagverblyf in 'n selfsorggastehuis in Linkside, Mosselbaai, net 'n entjie vanaf die dorp en die St. Blaize-staproete. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die huis bied verblyf in 3 pragtige kamers, almal met en suite-badkamers, gemaklike beddens, gehaltelinne, badhanddoeke en privaat ingange. Twee van die kamers het toegeruste selfsorgkombuisies en die ander een het verhit-en-eetgeriewe. Elke kamer het 'n TV met Openview en gratis WiFi.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel en die braaigeriewe en veilige parkeerplek gebruik. Die verblyf is naby geriefswinkels, Mosselbaai Zipline en Santos-strand en is met sonpanele toegerus wat verseker dat gaste nie deur kragonderbrekings geraak word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Brunsstraat 86, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa da Graca het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Linkside Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brunsstraat 86, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang