Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa da Graca

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brunsstraat 86, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa da Graca bied gerieflike oornag- en gastehuis geleë in die kusvoorstad Linkside, Mosselbaai, net 'n entjie van die dorp en die St. Blaize-staproete af, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers, gemaklike beddens, kwaliteit linne, badhanddoeke en privaat ingange. Twee van die kamers is toegerus met selfsorg-kombuisies, terwyl een verhit-en-eetgeriewe bied. Elke kamer het 'n TV met Openview en toegang tot gratis WiFi.

Gaste kan gebruik maak van die gedeelde swembad en braaigeriewe en word voorsien van veilige parkeerplek. Die eiendom is toegerus met sonpanele, wat verseker dat dit nie deur kragonderbrekings geraak word nie. Die ligging is naby geriefswinkels, Mosselbaai Zipline en Santos-strand.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa da Graca
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Brunsstraat 86, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa da Graca het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brunsstraat 86, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75519eb43bcc41d9a5e2552868326e6fc1091ffe94a927592fe52d24ede071e690c8bc834669ecfe60632df57019265c2023?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 86 Bruns Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.186678 22.14365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang