Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de la Rosa Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 19 resensies vir Villa de la Rosa Gastehuis
Netheid
3.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.3/5
Wim V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V

Vanaf die bel, bespreking, in- en uitklok was diens uitstekend!

Ek het baie lekker gebly met baie vriendelike en professionele diens deur die gasvrou. Baie dankie!

Marieta D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta D

Dit was voorwaar baie lekker.

Almal het heerlik saam gekuier, dankie.

Marietjie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie D

Was heel goed.

Kan nie veel meer sê nie want ons het net daar gestort en geslaap. Was te kort om eintlik kommentaar te lewer.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Linda S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda S

Was in Klerksdorp vir besigheid, so het net 'n plekkie gesoek om te slaap en te stort.

'n Paar items in die kamer was nie in werkende / heel toestand nie, alhoewel die plekkie netjies en skoon was. Die verblyf is goed vir 'n kort termyn verblyf. Mens het nie juis meer as dit nodig nie.

Liezl E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Liezl E

Oorprys.

Ons was 3 kollegas wat saamgereis het. Ons het R1000 per kamer betaal sonder ontbyt en vir wat 'n mens kry voel ek dis baie. Die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam, maar ek dink nie hulle het 'n noodhulptassie nie, want ek het vir 'n pleister gevra en sy kon my nie help nie. Ons het net 1 aand oorgebly. As jy nêrens anders blyplek kry nie en jy moet net oorslaap is hulle nie sleg nie, maar sal nie aanbeveel as jy meer as dit nodig het nie.

Martie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Martie C

Sal nie sommer weer daar bly nie.

Die afstandbeheerders van die lugversorger en TV was nie beskikbaar nie. Die badkamervenster wil nie oopmaak nie. Die glasblad langs die bed was gebreek, so ek moes voorkom dat my kinders daaraan raak. Oor die algemeen was die plek nie baie skoon nie.

Jaco V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco V

Nie baie tevrede nie. Kamers is nie op standaard nie.

Die vloerteëls is baie stukkend, nie net gekraak nie, maar stukkend. Van hulle is met 'n los mat toegegooi, maar jy voel steeds dit is stukkend as jy daarop loop. Die stort se drein is ook byna verstop en die water loop stadig uit. Die bedlampies werk nie. Die een het nie eers 'n gloeilamp in nie en die elektriese koord is te kort om by die muurprop uit te kom. Die basis van die bed is ook stukkend en het geen beddegoed oor nie.

Engela L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Engela L

Ander gaste was raserig en het baie hard gekuier.

Ongelukkig baie kokkerotte in die kamer gewees en geen yskas waar ons goed koud kon hou nie. Die mikrogolfoond se koord is te kort om by te kom om kos warm te maak.

Rachelle B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle B

Pleasant and convenient.

Very friendly and considerate staff.

Gj C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gj C

Redelik.

Daar is geen bedlampies, 2 gaste maar net 1 glas vir 2 mense, net 1 teelepel vir 2 mense. Ek is gewoond gastehuise het altyd n beskuitjie saam met koffie of tee maar niks. Daar was nie 'n yskas in die kamer waar ons geslaap het nie. Gastehuise het gewoonlik n sepie om hande te was maar niks. Daar was gaste wat na 1 uur die nag ingekom het en hulle het glad nie ander gaste in aanmerking geneem nie, het motorligte vir langer as 'n uur in ons kamer laat skyn en hulle het buite gesels kliphard tot my man hulle gaan stilmaak het.

Josef D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Josef D

Netjies, maar kort aandag.

Geen yskas in kamer, wel 'n ketel. Badkamerdeur kon nie toemaak nie. Miere in kamer.

Patricia N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Patricia N

Goed maar 'n bietjie teleurgestel.

Eerste asb. vra in die vervolg of ons trappe kan klim. Die badkamer is baie klein en die water spat orals. Die warm water bly vuurwarm te word, mens moet heeltyd stel yskoud vuurwarm.

Martie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie H

Vriendelike diens, skoon en veilig.

Dit het voldoen aan die vereiste van slaapplek tydens seuns se toer na Klerksdorp. Altyd skoon. Bekostigbaar en goed geleë.

Amanda S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Lieflik.

Vriendelik ontvang, regtig behulpsame personeel. Netjiese kamers met alles wat mens nodig het. Sal dit aanbeveel vir gaste.

Rikus P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus P

Was alles wat ons nodig gehad het.

Was baie netjies gewees. Sal definitief weer kom slaap.

Wilani M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilani M

Skoon, netjiese verblyf.

Skoon, netjiese verblyf, vriendelike ontvangsdame (al was dit bietjie laat) en eienaar Zelda. Veilige omgewing.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sansonette E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sansonette E

Nie baie gemaklik nie.

Beide lugversorging en dakwaaier het op 'n warm aand nie gewerk nie.

Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Readmanstraat 103, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e85c7d0390c58db3010fd049bcea618b9dcb20893f42367915248288caf5350ca71f636afe11e2603ae0859e861aa098c5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 2) 19 5 1 4 103 Readman Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.843930555556 26.661230555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang