Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Villa Delfini B1 Waters Edge

Sa.
26ste26Apr
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Do.
1ste1Mei
Vr.
2de2Mei
Sa.
3de3Mei
So.
4de4Mei
Villa Delfini B1 Waters Edge
Slaapplek vir tot 8 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
R2 000
per eenh.
R1 900
per eenh.
R1 900
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R250.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.

Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.

Enige skade aan linne of handdoeke sal van die breekskadedeposito afgetrek word of moet deur die gas vervang word.

Gaste sal verantwoordelik wees om die koste van enige groot skade, breekskade of boetes te dek.

Slegs een voertuig per eenheid word binne die kompleks toegelaat.

'n Later inkloktyd kan vooraf met die gasheer gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Da Gama-weg 135- 139, Eenheid B1 Villa Delfini, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedc53762648dfc9d3dd5d8f3bf4aa409f91865ae94226e5b5453019d9a9a308e708eda3e75a4b3fa49dcef14c96aa358da63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 135-139 Da Gama Road Unit B1 Villa Delfini 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.035119859381 24.931119919137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011