+10
Selfsorg in Strand

Villa Faculata

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

15% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Faculyn street, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Villa Faculata is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die Strand. Die kothuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die straat met kameras. Die kothuis is naby winkels, restaurante en die strand wat net sowat 1 km ver is.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Swembad
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Faculyn street, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Faculata het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
15 % AF
R 950 R 808
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R950
15 % AF
R 950 R 808
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
15 % AF
R 950 R 808
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Faculyn street, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe67eb6ed6b14eed947fa31f061e9404bf10b23a74c364194c8e16a1e74eb87cfd46155b11edcfd9c8cadc84f416b8b5c1469?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4 Faculyn street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.104743643845 18.829076360095
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang