Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Flamenco 12

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Ocean-rylaan, Villa Flamenco Apartment Eenheid 12, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Flamenco 12 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 2 slaapkamers in Chaka's Rock in KwaZulu-Natal. Chaka's Rock is 'n kusdorpie wat net 5 km noord van Ballito geleë is, langs die Indiese Oseaan aan die pragtige Dolfynkus.

Albei slaapkamers het lugversorging. Woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met slegs 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n Nespresso-koffiemasjien en suier met koffiebone in, en die leefarea maak oop na 'n balkonarea wat 'n gedeeltelike see-uitsig bied. Die woonstel het 'n slim-TV, en WiFi is beskikbaar (Gaste kan eie Netflix- of DStv-rekeninge gebruik). Daar is trappe af na die eenhede vanaf die motorhuisarea.

'n Gemeenskaplike braai-area is beskikbaar. Bring asseblief jou eie strand- en badhanddoeke

Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die strand by Chaka's Rock is 'n gunsteling onder ski-bootvaarders en strandliefhebbers, sowel as 'n goeie diepsee-hengelplek. Chaka's Rock bied skouspelagtige uitsigte oor die kuslyn en verder, en die oord is ideaal vir 'n gesinsvakansie, wat alles verskaf wat nodig is vir seepret. Alle belangrikste geriewe is beskikbaar by Ballito, sowat 5 minute se ry weg. 'n Enkel toesluitmotorhuis word vir jou voertuig voorsien. Chakas Rock getypoel is binne stapafstand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Valerie P
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly en die aircons was 'n bonus. Goeie diens, vriendelike personeel en die mooiste uitsig.
Des 2024
Izelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer teruggaan! Pragtige see uitsig, goeie ligging. Woonstel is netjies en keurig. Sal enige tyd weer teruggaan.
Nov 2024
Madelein U
Gesin met tieners
5.0
Awesome view, mooi plek. Sal definitief weer terug gaan. Baie mooi plekkie met 'n mooi uitsig. Alles wat jy nodig het is daar. Rustig. Sal ons definit...
Sien meer
Mrt 2024
Ismail H
Gesin met tieners
4.8
Awesome. Wonderful, second time staying here. Will return again hopefully. Lovely location! Please look into providing clean towels and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Naomi D
Gesin met klein kinders
4.6
Baie netjies en lekker uitsig, naby strand vir die kinders. Baie rustig en sentraal.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 559

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 31 Ocean-rylaan, Villa Flamenco Apartment Eenheid 12, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Flamenco 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Ocean-rylaan, Villa Flamenco Apartment Eenheid 12, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f44ddeeace521a36aa365030a2a459fed471c7ff2a0baf58142949a37aaf95ff0d69d7f3aaef2261882486667f33f9f32e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 31 Ocean Drive Villa Flamenco Apartment Unit 12 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.511468018453 31.232093457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang