Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Grande Luxury accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Villa Grande Luxury accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lizelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Skoon, netjies, veilig, puik diens, lekker ontbyt - alles perfek baie dankie!

Dit was meer as ideaal! Alles net reg. Kamers is lieflik. Sal nie weer op 'n ander plek slaap as ek sake in Welkom het nie!

Leon F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

'n Weelde-ervaring wat rus vir die siel bring!

Baie aangename ervaring. Dit was heerlik om na 'n harde dag se werk by 'n stil, rustige blyplek aan te kom wat soos 'n oase in 'n woestyn lyk!

Boy B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boy B

Baie gerieflik.

Kan met vrymoedigheid die plek aanbeveel tot krag gehad tydens beurtkrag.

Juanita H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita H

Ons het goed uitgerus.

Gastehuis is baie mooi en netjies.

Louwrens D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Louwrens D

Sal nie aanbeveel nie.

Die elektrisiteit was gereeld af sonder enige waarskuwing. Die ontbyt was uiters swak gewees, koud, en die voorbereiding was heeltemal onaanvaarbaar. Beide is terug gestuur.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stateway 281, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1439898e58b0bc99d2ee314eaf77059232d2752790bfec44f2ddb591437658480c914a94305c0195218db6202c436062b5cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 281 Stateway Jim Fouchepark 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.976529797558 26.728111572676
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang