Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Jana Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ouklipmuurlaan 120, Equestria, Pretoria, 0041, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Jana Guesthouse is geleë in Equestria, Pretoria. Hierdie gastehuis het 18 luukse slaapkamers in 'n Engelse styl met en suite-badkamers. Daar is konferensiegeriewe en ook 'n venue vir klein troues met 120 gaste (op die meeste). Die gastehuis is net 25 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af.

Ses van die 12 kamers het direkte toegang tot die tuin en elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, lessenaar, lugversorging, DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar in die gastehuis se gemeenskaplike areas.

Geriewe: kinderoppasdiens, wasgoeddiens, parkeerplek op die perseel en rolstoeltoegang. Ontbyt word elke oggend in die ontbytkamer bedien. Die plaaslike restaurante is minder as 'n kilometer van die gastehuis af en Grove- en Menlyn-winkelsentrum is onderskeidelik 5 en 15 minute se ry van Villa Jana af.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Bronwen O
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly.
Mar 2024
Madelein U
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, voel baie tuis. Naby hospitaal. Was lekker rustig, baie netjies, presies wat ons nodig gehad. Naby hospitaal. Personeel baie vriendelik.
Nov 2023
Burger P
Saam met lewensmaat
5.0
Was gehospitaliseer. Vrou moes langer as beplan in PTA oorbly. Dit het veilige en bekostigbare akkommodasie vir my vrou gebied terwyl ek onverwags lan...
Sien meer
Feb 2023
William S
4.8
Baie goeie diens ontvang, skoon en netjiese plek. Sal enige tyd weer bespreek. Sien sterre.
Sep 2023
Joanne H
Saam met lewensmaat
4.0
Very convenient, close to all major shopping centres in Pretoria. When clients book please check whether they can get into a bath - som...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ouklipmuurlaan 120, Equestria, Pretoria, 0041, Gauteng
  • Gaste dink Villa Jana Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ouklipmuurlaan 120, Equestria, Pretoria, 0041, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d52ed0b8319b7e428a629e0e1aeecc2794e589797178d06e0a00fa9632a4205a03f69252e1c9fb883725b87c48a397093ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 120 Ouklipmuur Avenue Equestria 0041 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.760621 28.325973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang