Villa Jullienne - Townhouse 1
Beskrywing
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea op die grondverdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel die badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met 2 stoele. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook boeke en tydskrifte. Daar is 'n stoep en tuin. Veilige parkeerplek voor die perseel is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hierdie eiendom kom met rugsteunligte en 'n rugsteunkragtoevoer vir die TV en die Wi-Fi tydens kragonderbrekings.
'n Skoonmaakfooi van R350 is van toepassing op naweekverblyf, met 'n addisionele fooi van R100 per dag vir verblyf van meer as twee nagte.
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf met die gasheer gereël word teen 'n ekstra daaglikse fooi per troeteldier.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Penryn Road and Kingfisher Crescent, Drumrock, Mbombela, 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang