Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15
Selfsorg in Swartruggens

Villa Luca Guesthouse and Chalets

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Liebenberg Street, Swartruggens, 2835, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Villa Luca Guesthouse and Chalets is in Swartruggens geleë. Dit is 'n gerieflike oornagplek vanaf Gauteng, op pad na die grens van Botswana.

Ons bied verblyf in 2 gastekamers en 3 selfsorg-chalets. Die gastekamers het dubbelbeddens en en suite-badkamers. Die chalets het sitareas, kombuisies, en suite-badkamers en private ingange.

Op die perseel is daar 'n gemeenskaplike lapa-area met 'n pooltafel en braaigeriewe. Villa Luca is naby die middedorp geleë, waar jy 'n verskeidenheid winkels en restaurante sal aantref.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rochelle L
Gesin met klein kinders
5.0
Great. It was great, very clean. Lovely people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Jacqueline V
Saam met vriende
5.0
Loving the environment cleanliness. Perfect. A welcoming, warm place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Nonhlanhla S
Saam met lewensmaat
4.8
I spent one night and the accommodation was clean, peaceful and decent. I had a decent stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Nomfundo B
Besigheidsreis
4.8
Excellent. Nice and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Andre L
Gesin met tieners
4.2
Villa Luca was netjies, baie dankie ons het lekker gebly. Voldoen aan alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6 Liebenberg Street, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Villa Luca Guesthouse and Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Liebenberg Street, Swartruggens, 2835, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZTdlYWUwLTY3ZjctNDA0Ni1iYWNmLTE0ZjBjYzNmMzFmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 6 Liebenberg Street Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.643502053834 26.688559094512
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang