Makaya Bella
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofstraat, Eden Rock Forrest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Makaya Bella is 'n lieflike vakansiehuis in die veilige Eden Rock Forest Estate net buite Pennington. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n rustige vakansie saam met familie en vriende aangesien die eiendom bederf met 'n swembadarea vir volle ontspanning.
Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat in enkelbeddens omskep kan word en die badkamers is toegerus met 'n stort in een en die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop op 'n omheinde patio met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Die pragtige tuin beskik oor 'n swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir gaste se voertuie met 24 uur-sekuriteit op die perseel.
Die ligging van hierdie landgoed is reg langs Selborne Gholfklub en is naby die strand en restaurante. Tydens beurtkrag en wateronderbrekings is daar 'n rugsteun-omskakelaar sowel as 'n JoJo-tenk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Resa Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ou Hoofstraat, Eden Rock Forrest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofstraat, Eden Rock Forrest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang