Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Villa Merwede

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Villa Merwede is 'n bekoorlike woonstel geleë op die eienaars se perseel, geleë in 'n rustige doodloopstraat in Stilbaai. Die dorpie skuil op die oewer van die Goukourivier en spog met lang dele sandstrande, 'n riviermonding en 'n verskeidenheid mariene- en voëllewe.

Hierdie eenslaapkamer-eenheid is op die tweede verdieping en word bereik via 'n trap buite die huis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl 'n ekstra enkelbed in die sitkamer is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, ketel, broodrooster en basiese toebehore. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV met stromingsdienste vir gaste se vermaak. Braaigeriewe word vir die eenheid voorsien. Die eiendom het sonkrag in plek vir kragonderbrekings soos beurtkrag.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, Stilbaai-strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Merwede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeNrWdJVl8qieSuNyHctbzr2Yde2qrWwjJLOXbOxFMr9mAesXg3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 74 Erica Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355659 21.403062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011