Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 51, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Mia 22 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks in die hartjie van St. Lucia en is 'n wonderlike opsie vir 'n naweekwegbreek aangesien die kompleks 'n lieflike swembadarea het.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi en 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.

Buite is 'n oulike balkon met sitplek. Die kompleks het aparte braaigeriewe en 'n swembad wat slegs deur inwoners van die kompleks gebruik kan word.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Die verblyf is stapafstand vanaf winkels en restaurante en is binne maklike bereik van die omliggende strande, parke en riviermonding.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • McKenzie-straat 51, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 51, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69aaf79b8ea130e790e9d94b6908725306d5adc8bd61b4941decb84a62e967f068aeb743342c55d0c7cf2002baf2499bdaa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) 51 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -28.3748711 32.4121304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang