Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Villa Mia 7
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Smiso Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Smiso Z

Awesome stay.

Excellent service from Xoli. Thank you. We had a great stay with all essential services. Clean pool, comfortable beds. Cannot complain.

Petru V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru V

Fantasties.

Beslis aan te beveel.

Elsabe N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe N

Loved it.

Neat. Safe and the owners are very helpful.

Elanie E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elanie E

Lekker skoon woonstelletjie.

Huisie was skoon gewees. Skoonmaker was baie vriendelik en het die woonstel elke mooi skoongemaak.

Leon Y - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon Y

Ons het lekker gerus en die vakansie geniet. Dit is net altyd te kort.

Lekker plek, net jammer vir ander eenhede wat nie reëls het nie. Kinders het rond gehardloop en verskriklik geraas. Mense het verskriklik gerook, geraas en baklei, en jy kan alles in die eenheid hoor. Die badkamer kan opgedateer word; die stort in die bad se pyp is kort en kan nie as 'n stort gebruik word nie. Xolile is 'n baie vriendelike en behulpsame dame en maak mooi skoon.

Chantelle L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle L

Well situated unit with great outdoor area and pool but unfortunately the furniture and bedding in the unit is very old and needs to be replaced.

See stars.

Villa Mia 7 se terugvoer

New owners hope to see you again.
Regards
Amanda

Villa Mia 7
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Fanie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Baie netjiese verblyf.

Ons het baie lekker gekuier en ook die aande geniet om in 'n redelike veilige omgewing te kon stap.

Villa Mia 7 se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning. Kom kuier weer.
Groete Norma

Villa Mia 7
Marinda B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda B

If nothing else is available, the accommodation is in order.

It was neat and clean. An upgrade is needed, especially the kitchen cupboards. The living area is already small and gets cluttered with oversized living room set and an old second fridge that is not working. There is luckily an aircon that eases the heat.

Jacqui S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqui S

Lekker.

Het baie lekker gebly, die plek kort bietjie opknapping, maar verder was dit lekker.

Villa Mia 7 se terugvoer

New owners hope to see you again.
Regards,
Amanda

Villa Mia 7
Josua J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua J

Uitstekend!

Miskien omdat ek St Lucia so geniet sien ek die kleiner dingetjies oor, al wat ek regtig kan oor kla as dit iets is om oor te kla is dat daar nie 'n blik-oopmaker in die eenheid was nie. Anders baie goed en lekker!

Natasha B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Excellent will definitely stay there again.

Excellent accommodation pool was clean and unit was serviced daily. Gerda was very pleasant and friendly. We really enjoyed our stay.

Marie S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Naby alles, goeie waarde vir geld.

Die donker gang waarin die agterdeure van elke eenheid uitloop is baie erg. Ek verstaan dit is hoe dit ontwerp is, maar ek glo deur dit net wit te verf en dus ligter te maak, gaan baie help. Ek het daarvoor gegril.

Villa Mia 7 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ja, daardie gang is nie ideal nie maar ongelukkig is dit deel van die bouplanne gewees.
Ons probeer egter eerder die kliente te verwys om die voordeur te gebruik want die gang is baie donker. Ek vra om verskoning in die verband. Ek sal 'n skrywe rig aan die Beheerliggaam en uitvind of 'n plan daar kan maak.
Ek is bly dat julle die vakansie geniet het en hoop om julle spoedig weer te sien.

Vriendelike groete,
Gerda

Villa Mia 7
Frikkie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Fantasties.

Baie rustig en naby als. Gerda is 'n baie vriendelike gasvrou.

Chantel N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel N

Baie lekker.

Dis 'n fantastiese plek vir gesinne om vakansie te hou.

Coen V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coen V

Aangenaam.

Ons het dit baie geniet, alles was baie naby geleë.

Mari K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mari K

Lekker.

Stort en bad: kraan wat die bad en stort van mekaar skei was gebreek. Geen skoonmaakdienste vir Sondag gewees nie. Norma was nie daar gewees met inboek nie. Moes wag. Ook nie geweet dat ons eers Maandag uitboek nie. Gesê sal skoonmaakdiens vir Sondag reël. Nie gedoen nie.

Jenny B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B

Heerlik.

Die verblyf was volgens standaard en baie netjies.

Jacques V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Baie lekker.

Dit was lekker en Villa Mia is goed geleë. Het in die aand gestap om te gaan eet en Spar is net om die draai.

Susan M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Elke nag 'n geraas tot 2 uur in oggend. Taxi's raas aanhoudend in straat, geen rus. Partytjies oorkant in straat.

Geen rustigheid in woonstel, sal glad nie aanbeveel of weer daar gaan slaap nie.

Villa Mia 7 se terugvoer

Goeie Middag Willie,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is baie spyt dat ek nie vroeer van die lawaai geweet het nie want dan kon ek dit dadelik opgevolg het. Ek is egter tans besig om by die mense in die area uit te vind wat daardie naweek gebeur het en wat die lawaai veroorsaak het asook waar dit vandaan gekom het.
Ek is regitg jammer vir julle ongerief en hoop dat julle weer van ons dienste gebruik sal maak.
Vriendelike groete,
Gerda

Villa Mia 7
Vanaf R980
R980 R735
per nag, vir 6 mense
Vanaf R980
R980 R735
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Katonkelstraat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf28a13c663e3bf4acd5bb2a226b4025b7043bee5b9a7793735887a0b5ba3427980acdc9dd2e8bcb0d9d5cd1800c7ddb65e5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R735 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 Katonkel Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-16:00 09:00 -28.374769 32.412342
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang