Villa Mia 9
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katonkelstraat, 9 Villa Mia, St. Lucia, 4072, KwaZulu-Natal
- Vanaf R710 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Mia 9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie St. Lucia. Die kompleks is binne maklike bereik van groot strande, die riviermonding, winkels en restaurante.
Die woonstel het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele.
Die oopplan-leefarea het 'n TV, 'n dubbelstapelbed en bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad wat vanaf die eenheid gesien kan word. Gaste kry veilige parkeerplek binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Katonkelstraat, 9 Villa Mia, St. Lucia, 4072, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Mia 9 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katonkelstraat, 9 Villa Mia, St. Lucia, 4072, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: