Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mozay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 125, Sandy Point Beach Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Villa Mozay is 'n lieflike dubbelverdieping-vakansiehuis wat in 'n veilige strandlandgoed in St Helenabaai geleë is. Dit is die perfekte toevlugsoord vir gesinne en groepe vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek naby die strand.

Dié vakansiehuis kan tot 10 gaste gerieflik akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad en stort, en daar is ook 'n gastetoilet. Die sitkamer op die boonste vloer is ingerig met 'n sitkamerstel met 2 dubbelslaapbanke en 'n platskerm-TV.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Gaste kan ontspan en die son op die buiteterras geniet, in die swembad afkoel, of 'n fliek in die bioskoopkamer kyk. Daar is ook 'n vermaakkamer met 'n pooltafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

4

2 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kusweg 125, Sandy Point Beach Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Mozay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 125, Sandy Point Beach Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70058b947aca8c20e981c2aee12591c9fddac8614a913ab851d5ae98a2ab72f970957e87ed9b850acc19a34bb8617f7cac6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 125 Beach Road Sandy Point Beach Estate 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.73631656824 18.004271746838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang