Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa on Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiendestraat, B17, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa on Sea is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis op die Shelley Point Golf and Beach Estate in St. Helenabaai in 'n doodloopstraat, net 50 m vanaf die strand via 'n promenade. Die dubbelverdieping-meenthuis is 'n ontspannende toevlugsoord met toegang tot al die landgoed se geriewe en besienswaardighede.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Twee van die slaapkamers het ook see-uitsigte en 'n gedeelde balkon.

Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster toegerus en daar is nog 'n vrieskas in die motorhuis. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n binnebraai wat ook as 'n kaggel dien en 'n binnehof. Parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis bskikbaar en daar is plek vir nog 2 voertuie op die perseel.

Villa on Sea is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante en nabygeleë besienswaardighede sluit Lighthouse Shelly Point, Jean-Michael's Pool en die Shelley Point Gholfklub in. Die landgoed bied bykomende geriewe soos 'n swembad, restaurante en tennisbane.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Tiendestraat, B17, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiendestraat, B17, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9a46f4335ce6c898eefc39186a4581f4a82456d77b1a9fbe0458ff4b0e113a3186f50068497a323d5decb7f3243d8097505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 10th Street, B17 Shelley Point 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.70518288369 17.969193171164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang