Villa Pacifico
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea Dale-straat 5, Brackenridge Private Residential Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Pacifico is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in Brackenridge Private Residential Estate in Plettenbergbaai, Wes-Kaap. Hierdie huis is die perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hul besoek aan hierdie kusdorpie kan geniet.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n bad, stort, wasbak en toilet toegerus is. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Beide die tweede en derde slaapkamers het en suite-badkamers wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n etenstafel. Die opwaskamer is toegerus met 'n lugbraaier, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n groot gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kaggel. Daar is nog 'n sitkamer op die grondvloer met oorgenoeg sitplek en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n onderdakbalkon met ononderbroke uitsigte, buitesitplek, 'n braai en 'n plonspoel. Gaste het toegang tot 'n kantoor met 2 werkspasies, 'n motorhuis en 'n omskakelaar met 'n rugsteun-UPS-kragstelsel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en Central Beach is ongeveer 3,7 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Protea Dale-straat 5, Brackenridge Private Residential Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Brackenridge Private Residential Estate Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea Dale-straat 5, Brackenridge Private Residential Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang