Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Selati Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Villa Selati Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ingrid D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D

Heerlik oorgebly.

Het 'n troue afgeneem en die verblyf was lekker naby aan die venue en mooi.

Karabelo S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabelo S

We had a lovely stay.

We had a peaceful stay at Villa Selati Gastehuis. They have friendly staff. Our rooms were cleaned daily. Bottled water was supplied daily as well. The one thing they can improve on is changing towels daily like they do with water. The pool was operational, but not as clean as expected. They have a lovely lapa with a built-in braai, and they provide wood for free, which I think was a great convenience. All in all, it was a good stay.

Michael A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael A

Outstanding.

The stay was enjoyable and the place is very clean.

Alfred S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred S

Vinnige oorslaap na 'n troue.

Lieflike plekkie. Skoon en netjies. Hulle maak wel gebruik van solar-geysers. Ek het ongelukkig nie warm water gehad weens dit gereën het en bewolk was.

Cindy G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy G

Puik, netjies.

Was 'n groep van 10 mense vir 'n troue. Hulle het spesiaal 'n groot TV gaan koop vir die Wêreldbeker Rugby. En plek gemaak waar almal kon kuier en kyk: Baie goeie diens. 5 sterre. Jammer die swembad was onbruikbaar, maar die res was puik. Was goed - dankie vir die reëlings. Baie lekker gekuier.

Victor V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor V

Baie netjies en skoon.

Sal beslis weer daar inboek.

Gideon G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon G

Hulpvaardig.

Ons was 'n paar mense wet 'n vertoning in Carltonville gaan kyk het. Ek en die vrou het oorgeslaap en die res het terug na Randfontein gery. Die 1 paar mense het 'n slaggat getref en 'n wiel verloor. Selati het 23:00 die aand vir ons plan gemaak en nog 'n kamer reggekry vir die vriende wat vas geval het. Geen probleem en baie hulpvaardig. Sal beslis Selati aanbeveel vir die verblyf, sowel die kapasiteit om uit te help.

Berend V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Berend V

Ongelooflike ruim pragtige kamers.

Jammer dat van die ander gaste ongelooflik geraas het en ons uit die slaap uitgehou het. Massiewe pragtige netjiese kamer en massiewe badkamer met bad en stort!!! Pragtige meubels. Lekker goeie bed. Kort wel 'n wasbak in kombuis gedeelte. Koffie was goedkoop en suiker was te min. Diens was goed.

Martin E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin E

Lekker geslaap.

Aircon het nie reg gewerk nie. TV het nie gewerk nie.

Charl V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Gerieflik ingerig met alle fasiliteite. Skoon en netjies.

Selati het my vriendelik ontvang en die ontbyt was heerlik. Skoon fasiliteite.

Jackie O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie O

Rustig en plesierig.

Verwelkoming was fantasties.

Kay-lee V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-lee V

Baie lekker, netjiese, stil gastehuis.

Kamer baie ruim en skoon.

Lisa S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S

Ek sal weer daar bly.

Veilig, skoon, gerieflik, lyk presies soos op foto’s. Goeie waarde vir geld.

Nico B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B

Baie mooi.

Veilig en stil.

Nick G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nick G

Net 1 aand. 1 aand te veel.

Vuil kamer, geen muurproppe vir bedlampies, vuil drinkglas, net 1 handdoek, stukkende toilet, vuil stort, gebreekte bedpoot, gate in mure. Gaste wat raas vroeg in die oggend. Glad nie R850 werd nie. Gelukkig vir ons'n ander kamer gegee nadat ons gekla het. Hoekom in die eerste plek so 'n kamer uitgee?

Sibusiso M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso M

Really enjoyed my stay and the establishment was clean and the service very friendly. Thanks.

See stars.

Jeanette B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette B

Netjies, gasvry, heerlik.

Goed ingerigte plek. Netjies en skoon. Baie vriendelike ontvangs.

Annamie R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamie R

Het net 1 aand oorgeslaap.

Die verblyf was aangenaam, maar ons het nie oorgeslaap na 'n funksie. Dit het aan ons vereistes voldoen.

Maryna D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna D

Baie skoon en netjies. Benodig klein dingetjies om verblyf te vergemaklik.

Kamer skoon en netjies. Beddens baie gemaklik. Kussings bietjie pap. Geen houer in stort vir sepe en sjampoes nie. Ontvangs persoon was nie op perseel met aankoms nie. Ons moes omtrent 10 minute wag voor sy opgedaag het. En daarby was die register vol - ek moes agterop 'n ander persoon se vorm skryf - nie professioneel nie. Daar word nie Sondae ontbyt bedien nie - geen melding daarvan op die webtuiste nie.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selatistraat 61, Carletonville, 2499, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZmQ3N2E5LTRhMjAtNDZjZi1hOGM0LWExOTAzMTRjNzQ4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 61 Selati Street Carletonville 2499 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.35739 27.37612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang