Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Siesta Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Villa Siesta Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marelize V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V

Heerlike atmosfeer en goeie waarde vir geld.

Netjiese skoon kamers. Mense is baie gasvry en help graag met enige versoeke.

Naomi L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L

The location is very central and in a nice area of Welkom, close to shops and restaurants and yet private.

The hosts are very friendly. The safe, off-street parking is reassuring. There is a lovely lapa where you can sit and enjoy the garden with a drink in hand. The on-site restaurant has a lovely menu for breakfast and supper. The rooms are well decorated with lots of extras to make the stay comfortable. Our son enjoyed the swimming pool.

Willem D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Akkommodasie is van hoogstaande gehalte.

Baie netjiese en veilige akkommodasie en word hoogs aanbeveel om daar tuis te kan gaan. Die kamers is skoon en netjies en alles wat benodig word in geriewe is beskikbaar. Die etes in die restaurant is baie lekker en ook in 'n rustige atmosfeer. Ons het nou 'n vaste gastehuis-akkommodasie in Welkom. Baie dankie vir die uitstaande diens in gasvryheid en verwelkoming.

Villa Siesta Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Willem, vir die tyd wat jy afgestaan het om ons gastehuis en diens te gradeer. Dit is vir ons 'n voorreg om tot ons gaste se diens te wees en 'n aangename verblyf te verseker. Sien uit om julle sommer gou weer te sien. Voorspoed vir 2023. Die Villa Siesta span

Villa Siesta Guesthouse
Selma V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selma V

Wonderful.

The rooms were nice and clean. The shower in the bathroom was fantastic and the customer service was good. The breakfast in the morning was delicious; I would definitely recommend.

Billa B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Billa B

Kamers baie gerieflik en smaakvol.

Die beddens was baie gerieflik. Dit was net 'n jammerte dat daar geen warm water was die aand en die oggend nie.

Villa Siesta Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Bennie,

Baie dankie vir die verwysing, ons waardeer dit opreg.

Skakel gerus ons noodnommer, ons help graag as daar 'n fout is.

Groete,

Villa Siesta Gastehuis.

Villa Siesta Guesthouse
Machiel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machiel S

Gerieflik, gemaklik en skoon.

Sal graag weer van hulle verblyf wil gebriuk maak. Kos in restaurant vars en smaaklik.

Jaco L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Uitstekend.

Het heerlik gekuier. Dankie Villa Siesta.

Villa Siesta Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Jp! Kom kuier gou weer. Groete Villa Siesta Span

Villa Siesta Guesthouse
Denise E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise E

Wonderilk!

Baie beïndruk gewees. Mense so vriendelik en gesellig, voel op jy by die huis is so gemaklik is als en almal. Kos was heerlik gewees! Als was regtigwaar vir geld. Was nog nooit voorheen in Welkom nie maar hierdie is definitief die plek om by oor te bly! Sal glad nie spyt wees nie! Baie dankie julle.

Yvonne H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne H

Dankie alles was netjies. Die ontvangs vriendelik & behulpsaam.

Ek het geen klagtes nie.

Pieter C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Uitstekende, vriendelike, netjies oornagakkommodasie.

Baie dankie vir die puik diens, Vrystaatse gasvryheid, uitstekende etes en netjiese kamers. Sal beslis weer van die verblyf gebruikmaak.

Lourensia R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourensia R

Aangenaam verras, sal beslis weer by Villa Siesta tuisgaan.

Ben en Melissa en hul span lewer uitstekende diens, die kos is heerlik, soos jou ouma s'n. Goeie diens, goeie kos. Goeie ervaring.

Willem L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Gastehuis is beslis aan te beveel.

Eiendom is goed in stand gehou en baie netjies en modern. Alhoewel meubels goed versorg is sal ek aanbeveel dat dubbelbed vervang word aangesien dit erg kraak wanneer 'n mens daarop gaan sit of omdraai in die nag.

Yolandi R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Baie mooi, baie gemaklik, baie skoon en baie goed ingerig.

Hierdie gastehuis was ongelooflik mooi. Die kamers laat my meer dink aan 'n "boutique hotel" as 'n gastehuis. Ek sal beslis weer hier oorbly.

Kobus N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus N

Alles was puik.

Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was baie netjies en skoon. Kan dit regtig aanbeveel.

Jan B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Groot kamer en skoon, netjies, volledig.

Met ons aankoms teen 16:00 na 'n reis van 750 km was daar niemand by ontvangs nie, ons het 20 minute na 'n oproep gewag voordat ons ontvang is. Die fasiliteite is baie goed.

SW E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
SW E

Gerieflik en stil.

Veilige parkering, gerieflike verblyf en goeie ontbyt.

Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jan C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Billik geprys met alles wat jy nodig het en gasvrye ontvangs.

Alles was binne verwagting en die ontbyt was uitstekend. Die eenheid waar ons gebly het(no 3) was duidelik 'n vorige huis se motorhuis en as jy op jou bed le kyk jy direk op verbygaande verkeer in die pad. Sou 'n bietjie tuin vanaf die kamer wou sien. Die eienaars kan gerus hulle handoek-kwaliteit optel aangesien die handdoeke substandard was. Verder 'n absolute gawe kuier gewees.

Quintin V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin V

Fantastiese, vriendelike mense!

Vriendelike mense!

Vanaf
Vanaf R1 126
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 126
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lenastraat 20, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaVHtDLLm0Pvjcg9KZClbmRSCmA7H7VfRubiDXOrDEKCn1jMt6J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 126 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 20 Lena Street Naudeville 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.994591261166 26.724475860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang