Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Strada Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Villa Strada Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Koos K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K

Ons het welkom gevoel met die ontvangs en die reëling het goed verloop.

Ons was by 'n skool reunie en het oorgeslaap by Villa Strada. Die reëlings het ons goed gepas en daar was geen plobleem met die laat inkom en vroeg weer ry nie baie veilig en rustig.

Karien W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien W

Personeel is baie gasvry.

Kamer was skoon en netjies met die nodige geriewe. Huis weg van die huis af. Hartlik ontvang met ons aankoms. Kamer was skoon en netjies, en is ook Saterdagoggend skoon gemaak. Sal werklik die plekkie aanbeveel vir vriende en familie.

Emsie F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie F

Pragtig skoon en netjies. Vriendelik en hulpvaardig.

Baie netjies. Sal dit vir seker aanbeveel.

Riana N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

Waarde vir geld en skoon.

Gerieflik en skoon vir 'n reisiger.

Hermanus Egbertus L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus Egbertus L

Eenheid baie netjies.

Tevrede met verblyf. Mense wat kuierplek verlaat het bietjie lawaai.

Michelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

Gerieflik.

Addisionele versoeke was ywerigheid verrig.

Alrika D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Alrika D

Dis 'n pragtige, skoon, nuwe plekkie met alles wat jy nodig het vir 'n nag of twee se oorslaap.

Sien sterre.

Villa Strada Guesthouse se terugvoer

Beste Alrika, baie dankie vir U terugvoering. Ons hoop om U gou weer te sien.

Villa Strada Guesthouse
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 63, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf1eb01c462cb809da34a338ccd8e0b0086d452d367ce17f5cdd1e9bfac841deaa6c0eaa30144b23ce592b742df4a1a5e0fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 63 Joe Slovo Road Freemanville 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.866992078482 26.636192368086
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang