Villa Ticino Guest House
Beskrywing
Elke 32 m²-kamer het 2 enkelbeddens met perkallinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer lei na 'n privaat, beskutte stoep of privaat balkon met 'n tuinuitsig. Gaste kan op die privaat balkon of stoep ontspan en 'n skemerkelkie of komplimentêre sjerrie geniet. Elke kamer het 'n yskassie, plafonwaaier, 'n spieëlkas-lessenaar, elektriese komberse in die winter, 'n haardroër, verwarmer, internasionale muurproppe, oorgenoeg standaardmuurproppe, 'n bagasierak, radio-alarmhorlosie, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, toiletware en 'n TV met sekere DStv- en Duitse kanale. Rook is binne verbode en gaste mag buite op hulle privaat stoep of balkon rook.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Rook is in die kamers verbode, maak asb. van die stoepe of balkonne gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke 32 m²-kamer het 2 enkelbeddens met perkallinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Elke kamer lei na 'n privaat, beskutte stoep of privaat balkon met 'n tuinuitsig. Gaste kan op die privaat balkon of stoep ontspan en 'n skemerkelkie of komplimentêre sjerrie geniet. Elke kamer het 'n yskassie, plafonwaaier, 'n spieëlkas-lessenaar, elektriese komberse in die winter, 'n haardroër, verwarmer, internasionale muurproppe, oorgenoeg standaardmuurproppe, 'n bagasierak, radio-alarmhorlosie, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, toiletware en 'n TV met sekere DStv- en Duitse kanale. Rook is binne verbode en gaste mag buite op hulle privaat stoep of balkon rook.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Rook is in die kamers verbode, maak asb. van die stoepe of balkonne gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat stoep of privaat balkon. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook WiFi. Die kamer is goed toegerus en gebruikersvriendelik en lei na 'n privaat onderdakstoep of privaat balkon met 'n tuin-uitsig. Die grootte van elke en suite-kamer, insluitend die stoep of balkon, is 'n minimum van 32 m².
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Rook is in die kamers verbode, maak asb. van die stoepe of balkonne gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierde 32 m²-kamer het 'n koninggrootte-bed met perkallinne, 'n privaat sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer lei na 'n privaat, beskutte stoep. Gaste kan op die privaat balkon ontspan en 'n skemerkelkie of komplimentêre sjerrie geniet. Elke kamer het 'n yskassie, plafonwaaier, 'n spieëlkas-lessenaar, elektriese komberse in die winter, 'n haardroër, verwarmer, internasionale muurproppe, oorgenoeg standaardmuurproppe, 'n bagasierak, radio-alarmhorlosie, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, toiletware en 'n TV met sekere DStv- en Duitse kanale. Rook is binne verbode en gaste mag buite op hulle privaat stoep rook.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Rook is in die kamers verbode, maak asb. van die stoepe of balkonne gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van 2de- en Louis Trichardtstraat, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang