Villa Victoria Executive Guest House
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edward-straat 1, Westdene, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R815 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Victoria Executive Guest House is in Benoni geleë, sowat 30 km oos van Johannesburg en 15 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Dit bied oornagverblyf wat aan Victoriaanse prag herinner deur sy dekor wat deur die hele gastehuis teenwoordig is. Hierdie gastehuis is in 'n welige tuin met 'n lieflike damfontein geleë en is ideaal vir gaste wat 'n antieke atmosfeer verkies tydens hul verblyf.
Verblyf word gebied in 5 kamers wat óf ingerig is met 'n koningingrootte- óf dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf bad. Slegs die Ann's Cottage en Mary's Room-eenhede het kombuisies wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste kan hul ontbyt in die eetkamer geniet, 'n wandeling in die groen tuin maak, of by die dam ontspan. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Dié gastehuis is gerieflik naby OR Tambo Internasionale Lughawe, Korsman-bewarea, restaurante, winkelsentrums, bioskope, gimnasiums, snelweë, gholfbane en casino's geleë.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Anamari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Edward-straat 1, Westdene, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink Villa Victoria Executive Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Westdene Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edward-straat 1, Westdene, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang