Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Vista Bonita 63

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf Estate 69, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 142 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Villa Vista Bonita 63 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgvilla op die Clarens Gholf- en Ontspanningslandgoed.

Villa Vista Bonita 63 het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer bestaan uit 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het ook 'n volledige en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas in. Die knus leefarea beskik oor volledige DSTV en 'n binne-gas-kaggel vir daardie koue winteraande. Buite is daar 'n onderdakbalkon met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Geniet 'n potjie gholf op die uitstekende 18 putjie-baan, klim op Mount Horeb, of neem 'n rustige stap langs die gholfbaan na die klubhuis waar jy 'n koffie of iets sterkers en iets te ete kan geniet terwyl jy die berguitsigte vanaf die Klubhuis stoep. Die villa is minder as 10 minute se ry vanaf die geriewe wat die dorpie Clarens bied.

Lesotho is 40 minute se ry vanaf die naaste grenspos, en winterski is ongeveer 2 uur weg. 'n Reis na Lesotho vir 'n dag of meer, bied verskillende ervarings in beide somer of winter. Bring 'n paspoort en onverkorte geboortesertifikate, vir kinders onder 18.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leanka L
5.0
Pragtige plekkie. Goed ingerig en uitstekende uitsig! Sien sterre.
Sep 2024
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Baie lekker huis, baie netjies en baie stil. Lekker groot stoep met 'n lekker braai.
Aug 2024
Nicola V
Saam met vriende
5.0
Lekker. Ons het baie lekker gebly, klein goedjies soos 'n plug naby 'n spieel sal help en 'n kurktrekker. Ons sal definitief weer besoek en die uitsig...
Sien meer
Aug 2024
Cecilia B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker, diens was puik en die woning is top gehalte. Ons het heerlik hier gebly, die enigste nadeel is dat daar nie 'n spieël in die kame...
Sien meer
Jul 2024
Tumelo N
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great, except for the fireplace not working and we paid for the gas.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Biddy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 162

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Clarens Golf Estate 69, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Vista Bonita 63 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 142
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 142
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf Estate 69, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d94341f4f24d5175a4880a74143c47d5c0ae3c1b29aae26ce9be3fb99758ce3a60464ec57294ac8271ed360c3f3a0a509d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 142 per nag, vir 4 mense 74 5 1 5 63 Clarens Golf Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.512962661519 28.430760037048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang