Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Vue

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Villa Vue
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louise L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Heerlike wegbreek wat vir seker aanbeveel kan word.

Pragtige verblyf, en die huis is smaakvol gemeubileer, met alle geriewe en toerusting soos benodig. Die kaggel en elektriese komberse op die beddens was 'n wenner tydens 'n koue, nat wintersnaweek. Bertha is 'n baie vriendelike gasvrou en niks is moeite nie. Ons sien uit om binnekort weer te besoek.

Villa Vue se terugvoer

Beste Louise.
Baie dankie vir die resensie.
Julle was fantastiese gaste en ek sien uit om julle sommer gou weer te ontvang.
Villa Vue groete

Villa Vue
Anita L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Absoluut perfek en ek moet en wil terug gaan.

Dit was baie meer as lekker - dit was super fantasties lekker. Luuks, ruim, alles wat jy mag nodig hê plus nog meer. Al die klein ekstras, fantastiese kommunikasie, maklike incheck, pragtige uitsig. Beslis die beste plek om te gaan ontspan en ook werk.

Brandon B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon B

Very satisfied.

Superb. Everything one needs, they had it.

Hannalie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie L

Goeie herinneringe na 'n heerlike 10 dae-verblyf.

Aangename goedtoegeruste verblyf met 'n pragtige uitsig.

Chantelle E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E

Pragtige huis met 'n fantastiese view van die see.

Pragtige huis gebou in vlakke. Ideaal vir vriende en gesinne met tieners. Die huis is goed toegerus met 'n pragtige uitsig oor die see en hawe. Heerlik op die boonste vloer gesit en walvisse soek.

Villa Vue se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek aan Kleinbaai. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.
Villa Vue Groete

Villa Vue
Jacques V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Baie lekker huis. Fantastiese geriewe. Baie spasie. Baie stylvol.

Uitstekende verblyf opsie. Gemaklik naby aan die see en hawe. Lieflike uitsigen baie lekker privaat en ruim kamers. Alles is in ’n uitstekende toestand. Sou graag langer wou bly. Hopelik kan ons weer eendag aanklop.

Leon S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Dit was sielsgenot.

The view from the house is spectacular and a must see. I would recommend it.

Villa Vue se terugvoer

It was an absolute pleasure to host you.
Hope to see you back soon.

Villa Vue
Albert M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M

Awesome huis.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Netjies, skoon, ruim en baie gerieflik.

Villa Vue se terugvoer

Baie dankie Albert. Dit was so lekker om julle te kon ontvang. Julle was baie goeie gaste. Geniet die res van die reis.

Villa Vue
Andries V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Fantastiese uitsig met 'n heerlike gesinsatmosfeer wat die kuier net lekkerder gemaak het.

Ons is 4 broers en met die kinders en eggenote was ons 9 altesaam. Met ons aankoms was ons verras met die ongelooflike uitsig wat die huis oor die see het. My kinders is 3 en 5 jaar oud en ek was nogal paniekerig oor die vele trappe, maar 5 dae later het niemand iets oorgekom nie, inteendeel, my kinders het heel gemaklik op- en afgegaan. Die kombuis is baie gerieflik, met spasie rondom vir almal. Terwyl die een broer kos maak, kon die res van ons rustig rondom die kombuistafel sit en wyn geniet. 'n Ander aand het die wind verskriklik gewaai, maar kon ons toe die binnebraai gebruik, want daar is baie skuifdeure wat die dinge baie gemaklik maak. 'n Deur hier en daar en 'n heerlike briesie waai deur die vertrek. Die vele badkamers het dinge baie maklik gemaak. Een is toe? Af met die trap en 'n oop badkamer is gou opgespoor. Die tafeltennis het gesorg vir gesonde kompetisie onder ons en met 'n yskas net om die draai, kon ons onsself regtig geniet. Dit was 'n heerlike kuier in 'n huis wat 'n ongelooflik gemaklike, kuier-atmosfeer geskep het. Ons is van plan om elke jaar te kom kuier.

Villa Vue se terugvoer

Vreeslik dankie aan julle almal, dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle gou weer in 2018.
Ek is bly Villa Vue kon bydra om julle herinneringe te bou.
Groete

Bertha Franken

Villa Vue
Vanaf R5 500
R5 500 R4 675
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 500
R5 500 R4 675
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 4, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d21bce55b08fe52ab5b67db0fe68003e30a193c4140ba5c0d2f4de8ec739b079b4e0054c4b1997395f1f4211285c22ebf55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R4 675 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 4 Mossel Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.615946 19.353571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang