Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karel H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Alles wat ek van 'n verblyfplek verwag. Huis is baie goed ingerig met 'n goeie ligging en goeie sekuriteit. Ons sal definitief wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Golf House
Hi Karel, baie dankie vir julle positiewe review. Julle is welkom om weer te kom. Anita en Cecil Reed

Wihan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Home-away-from-home. Dit was een amazing home-away-from-home! Dis perfek vir die mans wat hou van gholfspeel en die kinders kon vrylik rondbeweeg sonder dat 'n mens bekommerd is. Ons was so great hanteer as gaste en het so tuis gevoel! Ag, dit was net ongelooflik lekker en ons sal enige tyd weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Golf House
Elsje en familie, dit was 'n plesier om julle in ons huis te he. Dit was maklik om met julle te kommunikeer. Dit is altyd vir ons belangrik om ons gaste gelukkig te sien en te weet wat hul behoeftes is. Die huis was so mooi netjies nadat julle daaruit is. Dankie dat julle ons huis met respek hanteer het. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Cecil en Anita Reed

Johann V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Fantastiese strandkothuis, gemaklik en voel soos 'n tweede tuiste. Fantastiese strandkothuis met 'n kalm gevoel. Die huis was maklik om te onderhou en het soos 'n tweede tuiste gevoel. Die huisie het alles ingehad wat ons vakansie gemaklik gemaak het. Uitstekende ligging en baie veilig in 'n unieke golf ontwikkeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Golf House
Johan baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was 'n plesier om julle daar te hê. Kom maar weer. Vriendelike groete, Anita Reed

Colleen L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Oor die algemeen 'n wonderlike vakansieplek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Dit was fantasties. Goeie ligging, pragtige, netjiese eenheid met alles wat jy nodig het. Kon lekker stap en baie lekker vir die klein kinders. Sal weer kom en kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Golf House
Ons is so bly julle het dit geniet. Dankie, die huis was so mooi skoon. Kom gerus weer en versprei maar die woord. Anita Reed

Morag O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2019

Great family holiday cottage near the beach in a relaxed countryside estate with secure surroundings. Great venue for family holidays - very comfortable cottage with all the required amenities, including parafine lamps and candles for Eskom load-shedding. Everything was fresh with beautiful bed linen and towels - even a camping cot for our grandson. The owner was very thoughtful and placed a bottle of chilled wine in the fridge for our on arrival! The cottage is on the edge of the golfing fairways so the patio area has a very pretty outlook. A great time had by all - fantastic pathway down to the beach for a morning stroll - very relaxed atmosphere, this is what holidays are made of!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Golf House
It is always important for us to welcome our guests and make them feel at home! Not always sure what Eskom is going to do, but even if you do not use the lamps for lack of electricity, it is there to create a relaxed atmosphere.

Cecilia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Pragtige huisie op gholflandgoed. Dit was lekker om eende, ganse en tarentale te sien en lekker vir die kleingoed om hulle stukkies brood te voer. Het vir groot plesier gesorg. Die huisie is netjies en toegerus met alles wat 'n mens nodig het. 'n Regte stukkie paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Golf House
Cecelia, ons is baie bly dat julle ons huis geniet het. Dit sal vir ons 'n plesier wees om julle terug te ontvang in die toekoms.

Stefnol V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2018

Very nice private place. I enjoy my stay there and would like to go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Golf House
We are always very happy to hear that our guests are enjoying our house as much as we do!

Elmarie
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2018

Pragtig, pragtig, pragtig! Rustige omgewing, pragtige huis met mooi meubels, alles is net stunning! Hierdie was ons lekkerste verbly in 2018! Ons kom beslis weer hiernatoe! Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Golf House
Baie dankie vir julle mooi resensie. Julle is enige tyd welkom. Die huis was mooi netjies gelos.

Vina P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2017

Heerlik gebly, rustig en veilig. Aanbeveelbaar. Rustig en veilig, heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Village Green 49, Greenways, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95736d1224bc359b7d8aeffa10576ce88c815daec0ec6178cd78b8ecf8c136c0aaf771aa8520d8b7b181653a626779cece4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 49 Village Green Close Greenways 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12713 18.8374099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang