Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villelodge Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Tharina M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Het lekker gebly, alles was skoon. Baie skoon en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilige, skoon en gerieflike verblyf. Die plek was skoon, netjies en die bed was gerieflik. Linne was skoon en vars. Ons is toegerus met 'n kaart van die omgewing asook waar om te gaan eet en inkopies te doen. Die verblyf is waarde vir geld en sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Kon van daar alle besienswaardighede in en om Lüderitz besoek. Ons kon lekker ontspan. Het wel 'n stoepie gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

'n Heerlike onvergeetlike ervaring. Dit was fantasties. Het niks gekort nie. Personeel uiters vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflike en netjiese verblyf. Goeie ligging. Gerieflike en netjiese verblyf. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlik. Margaret en Frits is wonderlik. Baie behulpsaam en gaan altyd die ekstra myl om jou welkom te laat voel en te help met jou vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Beste ontspanplek in Lüderitz. Baie lekker gebly, omgewing stil en kalm. Vriendelike diens en eienaar van die akkommodasie is 'n baie vriendelik. Ek beveel die akkommodasie aan as die beste in Lüderitz.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chadley M
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Awesome stay, wish I could've stayed longer. Awesome hosts, they welcomed us with open arms! They provided everything we needed for our braai and also informed us of what to do in Luderitz. Such a pity we didn't stay longer. I was just surprised that our neighbour kept complaining about noise, even when I was just making breakfast and no one else was even up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anton J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Sal definitief weer terug gaan Lüderitz toe en weer by Villalodge bly! 5-ster-diens. Mense was besonders gasvry, en het baie plaaslike dinge aanbeveel, soos eetplekke, ens., wat ons verblyf nog lekkerder gemaak het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil J
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Value for money. Villelodge has everything that you need - it is exactly what it says on the tin! Only recommendation is that they replace the signpost or mark the driveway to the property more clearly. We arrived late at night and missed the entrance at first.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werftstraat 111, Burenkamp, Lüderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ1Lo8m4z4atJw2IXsRnHAslo0zS1233mOdzm8U6tip5wCYtQS6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 111 Werft Street Burenkamp 0000 Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.652351 15.157267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang