Vinkel 5
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Mrt 2025 tot 6 Apr 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Queen Elizabeth-rylaan 2, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R720 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Vinkel 5 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba-strand geleë. Die kompleks is naby Manaba-getypoel en Lucien-strand.
Neem asseblief kennis dat geen partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste op die perseel toegelaat word nie.
Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens; elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die eerste badkamer het 'n stort, en die tweede badkamer het ook 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, 'n ketel en 'n mikrogolfoond.
Die aangrensende sitkamer het 'n TV. Hierdie eenheid het 'n Oopsig-dekodeerder. Indien jy DStv verkies, bring asseblief jou eie dekodeerder saam (geen Explora-dekodeerders). Die leefarea lei na 'n ruim balkon wat 'n gasbraaifasiliteit en lieflike see- en area-uitsigte bied om te bewonder.
Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas en veilige kelderparkeerplek vir voertuie. Boonop is die kompleks binne 4 km vanaf die Hibiscus Mall, restaurante en 'n entjie se ry vanaf ander geriewe in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 377
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Queen Elizabeth-rylaan 2, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Vinkel 5 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Queen Elizabeth-rylaan 2, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang