Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vintage on Main

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lenice P
1 nag
5.0
Sep 2024

Oorslaap vir 'n troue. Baie oulike mense met 'n baie oulike gastehuis, sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Baie dankie vir jou 5* resensie. Hoop om jou weer te sien. Groete

Suria H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Was baie lekker en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo Suria, baie dankie vir jou resensie. Hoop ons sien jou weer volgende jaar! Groete Lanette

De_wet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vyfster verblyf en diens. Sommer net baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo De Wet, baie dankie vir jou terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor as my gaste lekker gebly het. Dit moet voel na huis! Groete, Lanette

Johan J
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ek het oorgebly om 'n wedloop te hardloop. Het sommer begin toe gestap. Skoon, netjies, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Baie dankie, Johan, bly jy het jou verblyf gerieflik gevind. Sien jou weer! Groete Lanette

Liezel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Hartlike verblyf. Lanette het ons hartlik ontvang. Die plek is pragtig, ruim en skoon. Die lakens was heerlik vars. Ons het so lekker oorgeslaap. Die kamers is goed toegerus met allerlei toebehore. Ons beveel die verblyf by Vintage on Main van harte aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo Liezel Baie dankie vir die mooi resensie, dit word opreg waardeer. Sterkte met jou herstel. Groete Lanette

Rousille C
1 nag
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Skoon, mooi, veilig en heerlike koffiestasies in elke kamer. Baie lekker gebly en geslaap. Skoon, mooi en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo Rousille, Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is goed om te weet my gaste voel veilig en het lekker gebly. Groete, Lanette

Marizel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtig, skoon, netjies, rustig. Pragtige blyplek, skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Dit was ons tweede keer by Vintage on Main en ons sal enige tyd weer teruggaan! Baie dankie vir die uitstekende blyplek en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo Marizel Baie dankie vir jou resensie, julle is ook aangename gaste om te huisves. Dankie dat julle die huis ook 'spotless' gelos het vir ons, dit word opreg waardeer. Groete Lanette

Mattheus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflik en baie mooi. Die kamer was baie mooi en gerieflik ingerig. Dit is baie mooi en is baie gerieflik naby aan Brooklyn en omliggende areas. Werklik 'n aanbeveling vir 'n vinnige of langtermyn verblyfopsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Baie dankie vir jou puik 5* resensie. Ons waardeer dit opreg!

Paula W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Salig in die Jakaranda stad. Vintage on Main is in 'n pragtige, rustige, veilige area. Ideaal as jy 'n slaapplekkie soek terwyl jy rondrits in die area. Lanette is baie behulpsaam en het gesorg dat ons lekker gekuier het sonder enige probleme. Uitstekende diens en pragtige, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo Paula, baie dankie vir so n puik resensie. Die Jakarandas is so mooi die tyd van die jaar. Groete Vintage on Main span

Diane M
1 nag
5.0
Sep 2023

Just needed a place to sleep as we attended the Grootjol festival and we do not live in the area. It was basically a place to sleep after a concert, but if we needed to cook, etc., all the facilities were available to us. It was a lovely, clean, and quiet house. Will use them again in future if we ever need to be in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo Diane Thank you for your 5* review, it is much appreciated. Regards Lanette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNDllNzBiLThiYzQtNGMzMS04NzY5LWM4OTg3YTFiMjNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 205 Main Street Waterkloof 1081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.776893 28.231126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang