Vis-Agie Resort
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Sodwanabaai se hoofstraat, Qondwane, 3974, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vis-Agie Resort bied selfsorgverblyf aan plaaslike en internasionale gaste wat Qondwane, Sodwana Baai besoek.
Gaste het 'n keuse om in Cabin vir 4 mense, Marlin House vir 10 mense, of Beach house vir 4 mense, te bespreek. Die hout Cabins het enkelbeddens en dakwaaiers, en daar is en suite-badkamers met storte. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en die Cabins deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis.
Die ruim Marlin House beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens en slaapbanke, 2 badkamers, 'n kombuis met volledige toebehore, kroegarea en privaat braaigeriewe.
Die Beach House het 2 slaapkamers met dubbelbeddens en enkelbeddens, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n dek met braaigeriewe.
Die oord het 2 kroegareas en 'n a la carte restaurant, verskeie braai-areas en 'n groot swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs Sodwanabaai se hoofstraat, Qondwane, 3974, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Vis-Agie Resort het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Qondwane Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 64 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Sodwanabaai se hoofstraat, Qondwane, 3974, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang