Visblik
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Laan 10, Vleesbaai, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Visblik is in Mosselbaai, 'n hawedorpie op die Tuinroete geleë. Die dorp is veral bekend vir die breë Santos-strand, die 19de-eeuse Cape St.Blaze-vuurtoring, museums en botaniese tuine. Die perfekte bestemmingsplek vir diegene wat verblyf soek weg van die bruisende stadslewe.
Verblyf beskik oor 2 slaapkamers wat geskik is om altesaam 8 gaste te akkommodeer. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in elk. Daar is 3 badkamers waarvan een en suite is. Alle badkamers het 'n stort.
Die kombuis en leefareas is oopplan. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is 'n binne-kaggel en 'n braai buite. Die stoep bied fantastiese uitsigte oor die see.
Vleesbaai is 'n klein stranddorpie, met net een winkeltjie en 'n restaurant sowat 1 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liesbet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 4de Laan 10, Vleesbaai, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
- Gaste dink Visblik het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Laan 10, Vleesbaai, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang