Selfsorg in Karoo

Vischgat Farm Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sanet B
1 nag
5.0
Des 2025

'n juweel van 'n plekkie! Wat 'n juweel in die hartjie van die Karoo. Lize is 'n uitstekende gasvrou. Die gastehuis het ons asem behoorlik weggeslaan. Al die dekor en toebehore is met sorg uitgekies om 'n luukse atmosfeer te skep. Die vuurmaak in die donkie vir warm water was 'n unieke ervaring. Die sterreprag en natuurskoon het na aan ons harte kom lê. Ons kon heerlik afkoel in die plonspoel. Ons gaan beslis weer by Vischgat Farm Guest House kom kuier, vir heelwat langer. Ons kan die hartsplekkie met volle vertroue aanbeveel. Die 30 km grondpad is in 'n mooi toestand en ons kon met gemak die afstand ry. Weereens baie dankie vir die mooi herinneringe as gesin by julle pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Vischgat Farm Guest House
Dankie vir die pragtige resensie, dit is gaste soos julle wat dit lekker maak om ons plekkie mee te deel. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Vischgat groete

Jacques G
1 nag
5.0
Des 2025

Awesome. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wandre D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Sien bo. Saligheid, rustigheid en gerieflikheid op sy beste! Beslis 'n juweel van 'n plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chetan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Peaceful. Blissful peace and solitude on a working farm deep in the Karoo vlaktes. If you're looking for quiet time, this is it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Stilte en gasvryheid en beste verblyf vir die Karoo. As jy die Groot Karoo wil beleef, is dit die plek om af te skakel en luuks te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carola V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Ons verblyf was fantasties, kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Karoo, waarde, veilig. As jy 'n ware Karoo wegbreek wil geniet, is Vischgat vir seker die nr 1 bestemming. Dié oulikste maar moderne plaashuisie bring jou alles en nog meer om die ware Karoo ervaring te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Vischgat Farm Guest House
Beste Ben. Dankie vir die mooi terugvoering. Dit was heerlik om julle hier by ons te kon ontvang. Hoop ons sien julle in die toekoms gou weer. Vischgat groete

Margaretha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Keurig, smaakvol en gemaklik. Pragtige plek, mooi versorg, gemaklik, keurig en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieudonne W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beslis die moeite werd! Beste Karoo oornag wat ons 'n lang tyd gehad het. Beslis die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Vischgat Farm Guest House
Beste Dieudonne. Dit was lekker om julle hier by ons te kon ontvang. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete Lize

Melanie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Salig en mooi oornagstop. Een nag oorgebly en die rustigheid baie geniet. Pragtige wêreld en lieflike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lize
Vischgat Farm Guest House
Beste Melanie, dit was lekker om julle hier by Vischgat te kon ontvang. Groete Lize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R361, Farm Vischgat, Loxton, 6985, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3beac875d91ab22edf13fb99d47133e684f1c436b5748ce0bd242fb55045ff597dd624c39ea52ee3d496a9761f2b9450eebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 R361 Farm Vischgat 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.479626509833 22.048478787163
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang