Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Grande

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meelogie-laan 22, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Vista Grande is 'n pragtige huis op 'n gedeelde erf in Outeniqua Strand wat ideaal vir 'n gesin of vriende is.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Twee slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee enkelmatrasse vir nog 2 gaste is beskikbaar. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 2 sitareas met gemaklike sitplek, 'n TV, 'n kroeg met eetgerei en breekware, 'n etenstafel en 'n onderdakstoep met 'n panoramiese see-uitsig. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n teater, gemeenskaplike swembad, braai-area en parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby restaurante en winkels en Outeniqua se strand is net 1,5 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 14

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Meelogie-laan 22, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meelogie-laan 22, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a9161d32ee1ea519f9910b892ce5842f031f1f0bf207042eb187fed78beaa66de4da924c7ca8358cc8cf3be82b6ac4a3da7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 10) 22 Meelogie Avenue Outeniqua Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046816615171 22.291399082037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang