Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Visvanger Self-catering

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Engela M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Waarde vir geld en baie netjies. Sal Visvanger enige tyd aanbeveel. Die ontvangs was baie vriendelike en het presies geweet waar alles is en waar die sleutel gebêre word. Alles is daar wat jy kan aan dink en die plek is pragtig en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Visvanger Self-catering
Baie dankie, ek waardeer dit regtig. Dis lekker om te weet julle het lekker gekuier. Hoop om julle gou weer te sien Groete Charmaine

Charles B
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Naweekkuier vir 'n familietroue. Akkommodasie was skoon en netjies. Goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal enige tyd weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Visvanger Self-catering
Baie dankie vir die resensie. Julle was heerlike gaste en het ons huis skoon vir ons gelos. Baie dankie vir dit van ons kant af.

Riana K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Heerlike tuiste weg van die huis af! Ons het lanklaas so gemaklik in 'n bespreekte plekkie gebly. Die ligging is baie goed en skaars 5 minute se stap van die see af. In die aande kon ons die see hoor terwyl ons heerlik buite kuier om 'n braaivleisvuur. Die kombuis is so goed toegerus dat ons as 6 volwassenes baie gemaklik kon kosmaak met alles wat ons nodig gehad het. Ek sou wel voorstel dat daar 'n waaier in die kamers geplaas word, omdat die nagte nogal warm was. Ons sal beslis weer by Visvanger bespreek. Een ding wat net op jou lysie moet wees vir 'n kuier in die Wes-Kaap, is muskietweermiddel, want die muskiete is dors en net so groot soos die harte van die Wes-Kapenaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Visvanger Self-catering
Hallo jy, dankie vir review. Ja volgende gaan die waaiers wees alles is net 10 keer duurder hier maar dis in die be planning ons het julle net so geniet sien uit om julle weer hier te he Groete Charmaine Visvanger self catering

Jasper J M
1 nag
5.0
Jan 2022

Baie lekker plek met alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs en die eienaars het werklik agteroor gebuig om ons te akkommodeer met ons troeteldiere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Visvanger Self-catering
Baie dankie Erika, dit was net 'n plesier om vir julle hier te he hoop julle gaan lekker bly in St Helenabaai.

Andrea F
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2022

Dit was ongelooflik lekker. Die eienaar was ongelooflik gasvry en het seker gemaak ons is happy met alles. Sal beslis weer gaan. Huis was baie netjies en alles was daar wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charmaine
Visvanger Self-catering
Danki baie bly julle het lekker gekuier sien uit om julle weer hier te he Groete Charmaine

Anthony P
Kort verblyf
4.2
Aug 2022

If you want peace and quiet with very friendly service, Visvanger is the place to be. An indoor fireplace would be nice and cosy during winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Charmaine
Visvanger Self-catering
Dankie ek is bly julle het dit geniet baie dankie ook vir 'n skoon huis wat julle vir my gelos het ons waardeer dit regtig.

Mellissa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Jan 2022

Dit was okay. Moes vroeër as aangewysde tyd uit wees. Rustige omgewing. Daar was ’n paar probleme by die blyplek self, maar dit was okay.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Petrus D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Ons was gemaklik en het veilig gevoel Die huis is gerieflik. 'n Tweede badkamer sal great wees. Die afdak oor die braai area kan dalk ekstra beskutting kry. Andersins is dit waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Visvanger Self-catering
Danki baie ons waardeer die feedback. Visvanger groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasrietstraat 12, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1770d331a2d9367e601c7c8aeac7653ebe87bbd047fa50633e3e708ceb0b838bd34b4e831999bcd3168719af42d5a5df80ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 12 Sonkwasriet Street Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.721992517244 17.937467093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang