Vita Olistica
Beskrywing
Laventel het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte stort. Die kamer het ook 'n paneelverwarmer, elektriese kombers en 'n knus duvet. 'n Moderne plafonwaaier is beskikbaar vir die warmer maande. Die kamer het 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Haardroër en strykyster is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar.
Geen besoekers word na 22:00 toegelaat nie.
Rook in die kamers is verbode.
'n Ligte ontbyt word in die eetkamer bedien en kan opgegradeer word teen 'n ekstra koste.
Die perseel kan as geheel ook bespreek word teen R2500 per nag vir 8 volwassenes. Vir dié opsie kies 8 volwassenes en al die kamers en die prys sal met die kwotasie gewysig word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Orchid het 'n koninginggrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en -badhanddoeke word voorsien. Die kamer bied B&B-verblyf en sluit 'n yskasssie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met Netflix in. Daar is ook lugversorging, gratis WiFi en ontbyt word in die gemeenskaplike eetarea bedien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar.
Geen besoekers word na 22:00 toegelaat nie.
Rook in die kamers is verbode.
'n Ligte ontbyt word in die eetkamer bedien en kan opgegradeer word teen 'n ekstra koste.
Die perseel kan as geheel ook bespreek word teen R2500 per nag vir 8 volwassenes. Vir dié opsie kies 8 volwassenes en al die kamers en die prys sal met die kwotasie gewysig word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Rose bied B&B-verblyf en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehalte-linne en -badhanddoeke word voorsien. Die kamers sluit ook 'n plafonwaaier, yskasssie, koffie- en teemaakgeriewe en TV met Netflix in. Daar is ook gratis WiFi en ontbyt word in die gemeenskaplike eetarea bedien. Haardroër en strykyster beskikbaar op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar.
Geen besoekers word na 22:00 toegelaat nie.
Rook in die kamers is verbode.
'n Ligte ontbyt word in die eetkamer bedien en kan opgegradeer word teen 'n ekstra koste.
Die perseel kan as geheel ook bespreek word teen R2500 per nag vir 8 volwassenes. Vir dié opsie kies 8 volwassenes en al die kamers en die prys sal met die kwotasie gewysig word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Poppy het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Gehalte-linne en -badhanddoeke word voorsien. Die kamer bied B&B-verblyf en sluit 'n yskasssie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met Netflix in. Die kamer het lugversorging. Daar is ook gratis WiFi en ontbyt word in die gemeenskaplike eetarea bedien. Haardroër en strykyster beskikbaar op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar.
Geen besoekers word na 22:00 toegelaat nie.
Rook in die kamers is verbode.
'n Ligte ontbyt word in die eetkamer bedien en kan opgegradeer word teen 'n ekstra koste.
Die perseel kan as geheel ook bespreek word teen R2500 per nag vir 8 volwassenes. Vir dié opsie kies 8 volwassenes en al die kamers en die prys sal met die kwotasie gewysig word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuinstraat 6, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang