Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vitamiene See

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Vitamiene See
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michelle M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Een van ons gunsteling huisies in een van ons gunsteling plekke.

Ons het ons vakansie in Gourits by Vitamiene See vreeslik geniet, stil, privaat en rustig naby aan die mond en die strand vir lekker visvang en ontspanning. Die see is te alle tye sigbaar en net 'n paar 100m se stap oor die strand. Ons het ook baie geniet van die braaiplek en stoep met 'n mooi grasperk waar kinders kon bal skop en speel.

Marlese C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlese C

Uitstekende ligging, baie goed toegerus. Vriendelike gasheer- en vrou.

Heerlik gerus! Sal beslis weer besoek.

Jackie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Gerieflik, pragtige see-uitsig en goed toegeruste kombuis!

Ons het dit terdeë geniet, net soos verlede jaar! Desember 2024 is ons weer daar!

Nadi C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadi C

Goeie ligging maar dis al.

Baie naby aan die see met 'n uitstekende ligging. Daar is goeie WiFi, maar dit is nie ingesluit nie. Daar is 'n skottelgoedmasjien, maar geen seep nie. Daar word steeds verwag dat jy al die skottelgoed moet was, afdroog en beredeneer ten spyte van skoonmaakfooi. Daar was vuil borde in die kas van vorige gaste.

Vitamiene See se terugvoer

Goeie dag Nadi

Bly julle het ons plekkie geniet. Dit is tog lekker om wakker te word en die see te hoor en te sien.

WiFi was beskikbaar op navraag (geen ekstra koste nie).
Soos met ons inligting wat gestuur word vooraf, word daar genoem dat dit 'n selfsorg eenheid is en dat julle eie skottelgoedmasjien middels kan bring... die basiese 'Sunlight Liquid' en handwas word wel voorsien.
Ons skoonmaak koste op ons faktuur/inligting word 'Laundry Fee' genoem. Dit is om alle beddegoed skoon te maak asook woonstel goed skoon te maak nadat julle vertrek het (uitsluitend jul eie vuil skottelgoed... 'n mens maak mos jou eie skottelgoed skoon en los 'n plek skoon soos jy dit ontvang het).

Nogmaals dankie vir julle kuier by Vitamiene See. Geniet die Lente tyd.

Vitamiene See
Anton L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L

Uitstekend, rustig en pragtig.

Vitamiene C was 'n besondere bestemming, regtigwaar netjies, en om reg voor teen die see te wees was so gerieflik, 'n stap oor die duine, skulpies optel, en die branders te hoor ten alle tye. Die eienaars was altyd net 'n Whatsapp weg, baie vriendelik. Ons het die spaarkamer per ongeluk gesluit en dit was onmiddelik uitgesorteer. Een van ons mees rustigste en stil wegbreke wat ons nog ooit gehad het.

Renee H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee H

Great place to stay.

Lovely, clean apartment with everything one needs.

Natalie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M

Excellent.

See stars.

Charlene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Asemrowende see-uitsig. Pragtige natuurskoon.

Sal beslis die akkommodasie aanbeveel alles wat jy nodig het, is beskikbaar.

Rudolph V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V

Uitstekende diens en baie netjies.

Gemaklike toegang tot gastehuis. Sal beslis aanbeveel vir persone wat daar wil vakansie hou.

Judy F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy F

We had a very comfortable weekend stay.

Top quality appliances, crockery and cutlery and very well kitted out. Beach front/lagoon mouth property, great views and wonderful wildlife in the lagoon i.e. tortoises, scrub hare, mongoose, francolin and guinea fowl. Norma is very helpful and friendly. We will definitely be paying another visit. Taking one's own bath towels is a bit of a nuisance however the top-class experience and facilities make up for that.

Jan D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Uitgerus.

Baie lekker gebly en gerus. Alles wat mens nodig het is daar en meer. Alles mooi skoon en nuut.

Dirk S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Lekker gebly.

Baie gerieflik. Goed ingerig.

Theunis D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D

Rustig en ontspannend.

Eenheid was baie goed toegerus met kwaliteit-items. Die eenheid was baie netjies skoon. Rustige stil buurt. Sal beslis weer soontoe gaan.

Pieter S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Baie stil en veilige akkommodasie. Ons het dit geniet.

Die plek het alles wat nodig is en van goeie gehalte. Dit was baie mooi skoon en die natuur is so ongerep dat daar orals diere en voëls te sien is. Die beddens het lekker geslaap en was mooi skoon. Daar is nie WiFi nie en ons het ons eie DStv saamgeneem. As jy heeltyd op jou foon wil wees en/of wil TV kyk is hierdie nie die regte plekkie vir jou nie. As jy die natuurskoon en stilte kan waardeer, is hierdie die heel beste plek!

Matthys C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys C

Genoegsame spasie en gerieflik naby die see.

Die eenheid is gerieflik ingerig en het al die geriewe om jou verblyf aangenaam te maak.

Marnette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnette V

Wat 'n fantastiese blyplek!

Wil jy die see hoor, wanneer jy opstaan? Dan is hierdie dié plek vir jou!

Delia L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia L

Beautiful and peaceful.

The units are stunning and offers everything you need for a comfortable holiday. We will definitely recommend the units as they are next to the beach.

Jodi B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodi B

Lovely stay.

We had a great visit, everything we needed, clean and tidy. Private access to beach and met by lovely hosts. Will definitely book again.

Franko B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franko B

Baie lekker, dankie.

As jy hou van 'n skoon en netjiese blyplek dan is dit die plek vir jou.

André K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André K

Absoluut uitstekend!

Ek, my vrou en ons klein dogtertjie het vir vier dae gaan uitspan by Vitamine See in Gouritzmond, my enigste teleurstelling van die tyd was dat ons nie langer gekuier het nie. Die woonstel self is uitstekend uitlgelê met 'n asemrowende uitsig oor die strand vanaf jou private braai-area. Dit is dan ook van die braai-area af waar jy slegs 'n paar treë hoef te stap dan is jy tussen die duine met die keuse of jy eerder op die strand wil gaan lê en of wil jy eerder in die lagoon wil gaan ontspan. Die woonstel is volkome uitgerus en ons het werklikwaar niks gekort nie, die afwerklings en die kombuis toerusting is van die hoogste gehalte wat verseker dat jy met 'n geruste hart slegs you klere en jou kos hoef te pak. Freddy en Charné het ons werklik vanuit die staanspoor tuis laat voel. Freddy het seker gemaak om ons te kontak voor ons vertrek het na Gouritz om homself voor te stel en te verseker jy weet wat beskikbaar is in die dorp en wat om te verwag. Om alles te kroon het ons van die lekkerste koffie huis toe gebring van MyBrew Coffee, Freddy en Charné se eie roastery in Stellenbosch. Ek kan enigeen met 'n ope hart aanraai om te gaan kuier by Vitamine See, ons sal binnekort beslis weer daar gaan kuier.

Vitamiene See se terugvoer

Baie dankie André, ek waardeer jou goeie resensie.
Soos hulle sê: Daar's net een ding lekkerder as dit en dit is die volgende keer.
Julle is altyd welkom.

Vitamiene See
Valerie L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie L

Warm, welcoming, refreshing totally stress free and relaxing!

Very private apartment, close to the beach. Hosts are warm, caring and helpful. They don't interfere, although in the same building. One's privacy is respected and they are open to suggestions that will enhance one's stay and experience.

Vanaf R960
R960 R864
per nag, vir 2 mense
Vanaf R960
R960 R864
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandkopsingel 10, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72875bdd4b4d6958ee4964cbf2c24692a3d90f66ca123ea6b7382c420318588f39ff56a62c82be0ee82b697cb4135212f818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 10 Sandkopsingel Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.345995601687 21.880356260748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang