Vlei House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die selfoonsein in Wakkerstroom en by Vlei House is wisselvallig.
Goed-gemanierde honde is welkom indien vooraf gereël, aangesien die eiendom 'n klein heining het kan honder maklik teen of oor die heinig spring en weghardloop. Gaste moet te alle tye toesig oor hulle diere hou.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortstraat 4, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga