Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetspore Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hesmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik, skoon en netjies. Veilige opset. Pragtig, goed ingerig, en veilige opset. Dankie, was 'n lafenis na 'n lang reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jay Cee V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was veel meer as wat ons verwag het. Super netjies en gerieflik. Die kamerba. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die kamer was veel meer as wat ons verwag het. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies en veilig. Dankie, ons het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alidius Bernard D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie skoon en netjies en 'n goeie self catering opsie. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Voorsien lekker hout om te braai en is 'n heerlike self catering opsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Runa V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ons het slegs daar oornag op ons terugreis, maar was aangenaam verras. Pragtige en baie netjiese en skoon akkommodasie. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasheer en het heerlik gebly. Ek kan Voetspore 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie oornag plek. Vriendelike mense. Baie lekker oornag plek. Ons sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Hierdie plek is 'n juweel, sal dit definitief aanbeveel en ons sal enige tyd weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Het ongelooflik goeie diens gekry en alles pragtig. Fantasties. Alles pragtig. Gasheer was ongelooflik vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda D
1 nag
4.8
Jan 2024

Pleasant. Very pleasant stay, with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Voetspore Self-Catering
Thank you Brenda, it was nice having you here.

Hannelie T
1 nag
4.6
Mrt 2024

Pragtige akkommodasie met alles en meer wat jy nodig het vir 'n lekker oorbly. Die akkommodasie is puik, modern en uiters gerieflik. Die eienaar is aangenaam en hulpvaardig. Die WiFi-spoed is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25, Gobabis, Namibië, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fe50f48b2779f45c3732a8c54dd8f02a44b158f29cd45efd68cb5078fa48978dac6266ba15857e2ca72ff1e0234014f92a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 25 Church Street Gobabis 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.450706263428 18.964312672655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang