Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vori-Klip Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Magdalena H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was puik met spitfire klonte op jou voorstoep. Huisie was goed toegerus. Verblyf is puik. Baie goed geplaas. Hulle was baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Jy moet hier bly! Wat 'n heerlike verrassing! Beste plek om te bly in Hondeklipbaai - beste ligging, mooiste netjiese huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

'n Klein juweeltjie, moet dit nie misloop nie. Ja, baie lekker gebly. Die huisie is baie ruim, skoon, netjies en so goed ingerig, daar is alles wat 'n mens mag nodig kry en meer. Die uitsig en ligging is fantasties. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam, aangename mense. Die akkommodasie het my verwagtinge oortref! Sal weer graag daar wil bly vir langer as een nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal weer daar wil bly net vir die uitsig. Baie mooi en gerieflike plek om te bly. Baie mooi uitsig oor die Spitfire klip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect little cottage, stunning view, highly recommended. Loved the cottage, stunning view and great hostess. Had everything you could ask for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Private, clean, safe, stunning view! Absolutely wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Verblyf baie geniet. See-uitsig uitstaande. Ja, verblyf baie geniet. Ongelooflike uitsig op die see gehad met die branders wat gereeld oor die rotse gebreek het. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Plek om sielerus te kry. Baie lekker gebly, kan heeldag kyk vir branders wat teen klonte slaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Beste ligging en gasvryheid. Beste slaap en kuier plek in Honneklipbaai. Ons kom vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wagweg 261, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZlVTdi7mIFoOHhk3pglRdKe8WwCAYRaoL3gwoND4YtVYMVbC8C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 178 5 1 5 261 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.319449254517 17.272277767478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang