Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Votadini Country Cottages

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Susan V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Jy voel welkom en tuis. Heerlike, stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Votadini Country Cottages
Baie dankie vir jou terugvoer Susan, ons sal jou graag weer by Votadini verwelkom in die nabye toekoms.

Twane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Verwagtinge oortref. Baie dankie vir die gasvryheid wat julle ons gebied het. Die eenheid het al ons verwagtinge oortref, veral die groot badkamer. Die privaatheid wat julle bied is baie welkom en ons sien uit om eendag weer by julle in te boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Votadini Country Cottages
Hi Twane, Baie dankie vir jou inset by Votadini, ons hoor graag weer van julle en sien uit na julle volgende kuier. Jan

Hein K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Restful, beautiful with amazing hosts. We received a wonderful, warm welcome by Jan. Adriaan came round a few times to make sure we were happy and enjoying our stay. They both provided a huge amount of information about what to do in the surrounding areas. I unfortunately set off one of the perimeter alarms one night and Adriaan came round to reset it. He was very helpful and reassuring. Both were fantastic host. I would recommend the place to all my friends and professional contacts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Votadini Country Cottages
Dear Hein, Thanks for taking the time to write and the lovely review, we are looking forward to your next visit!! Regards, Jan

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Was 'n heerlike wegbreeknaweek. Adriaan en Jan se gasvryheid was besonders en ons het die naweek baie geniet. Wat uitstaan is die omheinde area rondom die huis wat dit baie lekker gemaak het vir ons honde. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gladys P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

Warmly welcomed, the best place, managers the best. They managers treated us so special and we felt important. The cottage so clean and well organized. Privacy is the best of the best. I will definitely recommend to my friends. All the COVID-19 regulations are observed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: BH22, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f4e0b7f645ddb79055e4523dbb1240bffc941703767c09270cf9018b14420a1e832795a131ab40c270e6bd3e0ffacdd31c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 BH22 Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.862853606327 27.641429901123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang