Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredehoek Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Vredehoek Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir Vredehoek Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sumarie P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumarie P

Netjies en mooi uitsig.

Ons het heerlik in die Sauvignon Eenheid gebly. Alles is mooi skoon, netjies en het die mooiste uitsig. Dit is baie veilig, daar is staproetes en die diens was puik.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Sumarie, baie dankie vir die mooi resensie. Bly jul kon ons stukkie hemel waardeer.

Vredehoek Guest Farm
Retha K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha K

Vredehoek is die absolute gepaste naam!

Ons het heerlik gebly. Die omgewing met die berge en wingerde is asemrowend mooi! Dit was die ideale omgewing om tot rus te kom. Daar is ook genoeg aktiwiteite om jou besig te hou indien jy dit verkies. Die plekkie waar ons gebly het was volledig toegerus met alles waaraan jy kon dink: plunger, skerp messe, hakkies vir vadoeke en handdoeke, muurproppe en 2 ketels (in geval van beurtkrag). Ons is ook bederf met appels en paaseiers.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Hallo Retha, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Bly julle het ons stukkie hemel kom waardeer.

Vredehoek Guest Farm
Susanne Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne Z

Simply perfect.

Vredehoek Guest Farm is a beautiful place to stay. The house offers you everything for a wonderful stay; highly recommended!

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Hi Susanne, I'm glad you enjoyed your stay with us and thank you for the excellent review. I hope to see you again.

Vredehoek Guest Farm
Freddie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie S

Letterlik en figuurlik 'n hoogtepunt in ons gasteplaas ondervindinge.

Vinnige en effektiewe bespreking. Warm gasvryheid en baie handige inligting oor die plek. Die.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Hallo Freddie, bly jy kon ons stukkie hemel ook waardeur.

Vredehoek Guest Farm
Hannes V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Lekker rustige kuier tussen die berge.

Ons het 'n plek naby Aldene's Flowers gesoek en baie meer gekry as wat ons verwag het. Vredehoek het 360% berguitsig, tussen fynbos, wingerde en boorde. Dit is eenvoudig pragtig. Die huis is baie ruim en het absoluut alles wat jy moontlik kan benodig. Lekker stil ook.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Hallo Hannes, baie bly jy kon ons stukkie hemel waardeer.

Vredehoek Guest Farm
Suzanne G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne G

Rustige, stil wegbreek in baie netjiese akkommodasie met uitsig en sneeu bederf.

Verblyf was heerlik, met genoeg hout vir kaggelmaak in die koue reënweer. Uitsig met wingerde, dam en sneeubedekte berge was prentjiemooi. Baie rustig, netjies en skoon met super akkommoderende gasheer.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Hallo Suzanne, baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop julle kom kuier gou weer in die somermaande!

Vredehoek Guest Farm
Elaine A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine A

Beautiful relaxing place.

Beautiful, peaceful place to relax.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Hi Elaine, I'm glad you enjoyed your stay with us. I hope to see you again.

Vredehoek Guest Farm
Trudie H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie H

LekkePlaas.

Pragtige omgewing en regte 'plaasgevoel'. Stil en rustig.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Hi Trudie, ons is bly jy het jou kuier by ons geniet.

Vredehoek Guest Farm
Marius S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Siellerus!

Ons het heerlik gekuier! Die loft was baie ruim met al die basiese benodighede daar. Die stilte is wonderlik en die uitsig is asemrowend!

Christian W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian W

Peaceful and serene for unwinding.

Really good stay, clean and organised.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Hello Christian, I'm glad you enjoyed your stay. I hope to see you back soon.

Vredehoek Guest Farm
Ilse P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse P

Natuurskoonheid in Vredehoek Gaste Plaas.

Die kothuis was baie netjies, rustig en definitief 'n aanbeveling vir enige paartjie wat uit die stad wil ontsnap.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Hallo Ilse, dankie vir jou terugvoering en dat julle die plaaslewe kon geniet.

Vredehoek Guest Farm
Genevieve D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve D

Stunning accommodation, exquisite views and generous hospitality, thank you.

Stunning on all levels.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Hi Genevieve, thank you so much for an excellent review. Hope to see you back soon.

Vredehoek Guest Farm
Radia C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Radia C

Die plek was asemrowend, dit was netjies, 'stunning'.

Ons het verskriklik lekker gebly. Super amazing.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Hallo Radia, baie dankie vir 'n uitstekende resensie. Ons hoop ons sien jou gou weer.

Vredehoek Guest Farm
Caroline S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S

Asemrowend, fantasties, onvergeetlik, spesiaal.

Dit was asemrowend mooi, die diens en gasvryheid was fantasties. Die huis het alles en meer om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak, home away from home. Sal die plek sterk aanbeveel.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Dankie Caroline, hoop om jou gou weer op Vredehoek te verwelkom.

Vredehoek Guest Farm
Shereen S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen S

Vredehoek Guest Farm is a piece of paradise.

Our stay at Vredehoek Guest Farm was fantastic. The surroundings are breathtaking, and the peace and quiet made it the perfect breakaway. Hospitality was great.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Hi Shereen, thank you for an excellent review!

Vredehoek Guest Farm
Kaylin S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin S

Rus. Vrede. Stilte.

Ek sal beslis weer terug gaan. Dis veilig, prentjiemooi en so stil. Die rustigheid en skoonheid van die natuur was die hoogtepunt. En die plekkie is super mooi en netjies! sien ons beslis gou weer!

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi "review", hoop om jul gou weer te sien!

Vredehoek Guest Farm
Joseph K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph K

My wife and I enjoyed our stay for the 2 days that we were there.

We felt safe walking around on the farm. We were impressed by the many vineyards and flowers. When the light fused, I contacted the manageress and it was immediately attended to. She did it herself. I was impressed by her attitude to get the job done.

Olivia V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia V

Dit was baie lekker. Die stilte het ons goed gedoen.

Sal beslis weer gaan. Baie lekker stil, asemrowend mooi. Die plek was baie netjies en mooi ingerig. Sal dit aanbeveel aan almal as jy uit die stad wil kom. Hierdie plek is ideaal. Vredehoek Guest Farm was een van my beste plekke.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Olivia, thank you so much for your lovely review. We hope to have you back on the farm again soon.
Kind Regards. The Vredehoek Team

Vredehoek Guest Farm
Wian V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian V

Mooi moderne huis met asemrowende uitsig.

Ons het in Royal Beaut gebly. Dis 'n mooi ruim, moderne 2-slaapkamerhuis met alles wat jy mag benodig. Die plaas is baie rustig en die uitsigte vanaf die dek is asemrowend. Dit was lekker koud wat die kaggel ‘n wenner gemaak het, en dit het oortyd gewerk. Vredehoek Guest Farm is hoogs aanbeveelbaar en ons sal beslis weer daar bly.

Juanita L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L

Asemrowend.

Wat 'n heerlike naweek by hierdie rustige plaas. Alles was fantasties. Kan met groot liefde aanbeveel as jy wil rustig raak in die natuur.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike terugvoering.

The Vredehoek Team

Vredehoek Guest Farm
Emile V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile V

Pragtige plaas vreedsame wegbreek.

Die Cottages het alles in wat jy moontlik kan nodig kry. Ons was daar met 'n koue front en die sneeu was pragtig op die berge terwyl die cottage goed ingerig is vir die winter.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Good day Jeanrique,

Thank you so much for the lovely review.

Hope to see you again in the future.

Kind regards
Luka Joubert

Vredehoek Guest Farm
Leigh C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh C

Peace and tranquility.

We stayed in Royal Beaut. The house was a real home away from home. Had everything we needed and more. The views from the deck are absolutely breathtaking. We will definitely be back.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Good day Leigh,

Thank you so much for the review, can't wait to have you back.

Kind regards
Vredehoek Team

Vredehoek Guest Farm
Tammy G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy G

Refreshing.

I could stay there forever! It's so peaceful and relaxing and the views are breathtaking. The Vredehoek team were very polite and accommodating. We'll definitely return soon!

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Good day Tammy,
Thank you so much for the amazing rating. Hope to see you again soon.
Kind regards
Luka Joubert

Vredehoek Guest Farm
Philip B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Amazingly beautiful! Awesome accommodation!

We stayed for three nights in Ruby Cabernet and Sauvignon Blanc with our kids and friends. The area is amazingly beautiful with nice hiking trails. The accommodation was spotlessly clean and very comfortable while it was absolutely freezing outside. Luca looked after us and made sure we had everything we needed. We all agreed to come back in the summer again.

Morris P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morris P

Had a wonderful stay, wish to have stayed longer.

It is a must for nature and outdoor lovers, the view from the hiking trail is magnificent over the valley, with the mountains in the background.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Thank you for the lovely review, Morris.

We hope to have you back soon.

Kind regards,
Luka Joubert

Vredehoek Guest Farm
Anneline V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline V

Amazing, amazing.

What a hidden gem. Absolutely stunning views. Accommodation is clean and fully equipped for the stay. Open and safe space for kids to play. Perfect place for a big family get-together.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Thank you so much for your review, Anneline.

Hope to see you and the family soon.

Kind regards
Luka Joubert

Vredehoek Guest Farm
Daniel B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

The prettiest mountains and farm.

Not just great accommodation, but also the mountains and farm make for great sunsets. You're in for a treat.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. We are looking forward to your return in the future.
Kind regards,
Vredehoek Team

Vredehoek Guest Farm
Marali B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marali B

Die perfekte wegbreek.

Vreeslike mooi plaas met die mooiste uitsigte en staproetes. Daar is ook baie lekker damme om in te kan swem. Plek was netjies en het alles wat mens nodig het. Sal beslis weer terugkom.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Dankie Marali vir 'n mooi resensie.

Vredehoek Guest Farm
Chris C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Tranquility at its best. Beautiful scenic setting.

Lovely setting and views. Good quality of accommodation. One can feel the extra effort that the accommodation puts into making one's stay memorable and comfortable.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Hi Chris. Glad you enjoyed our piece of heaven, hope to see you back soon.

Vredehoek Guest Farm
Andrea L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea L

Rustig en gemaklik.

Dit was so 'n lekker ervaring en sal enige dag weer terug gaan.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Hallo Andrea, baie dankie vir die goeie (review), hoop om jou binnekort weer terug te verwelkom op Vredehoek.

Vredehoek Guest Farm
Franchesca B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franchesca B

Pragtig en rustig.

Die verblyf is op 'n pragtige plaas teen die berge, weg van die geraas en pragtige uitsig. Ons sal vir seker weer 'n draai hier maak.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike terugvoering, Franchesca.

Vredehoek Guest Farm
Carina W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W

Lekker plaaskuier.

Veilige, rustige atmosfeer en wonderskone natuur, naby wynplase.

Candice T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice T

It was awesome, will definitely be back.

Everything was neat and tidy. Luka was very responsive. We had a beautiful experience.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Candice,

Thank you so much for your review, we hope to see you again in the future.

Kind regards,
Luka Joubert

Vredehoek Guest Farm
Glynn A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn A

Winter weekend getaway from the city.

Although it was cold outside, the fireplace really made a wonderful difference to our stay while taking in the great views of the valley, mountains, and vineyards.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Good day Glynn, thank you for your rating, hope to have you back again in the future. Kind regards. Luka Joubert & the Vredehoek Team

Vredehoek Guest Farm
Marieta H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta H

Dis 'n ongelooflike uitsig oor die berge en landerye.

Dit was 'n ontspannende naweek en ons kan nie uitgepraat raak oor die uitsig nie. Ongelukkig het die weer ons nie toegelaat om Vredehoek te voet te kon verken nie, maar ons sal dit volgende keer doen - en ons sal nog mense saamneem.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, looking forward to your next visit. Kind regards. Luka Joubert & The Vredehoek Team

Vredehoek Guest Farm
Danita V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita V

Wat 'n mooi omgewing en stilte om net weer jou batterye te herlaai.

Die natuur is beslis wat mens nodig het om net weer tot inkeer te kom. En dan is die huis so goed toegerus dat jy net klere en kos moet inpak.

Anton D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Baie geniet en die rustigheid, sielskos.

Huisie ruim vir twee mense met alles wat jy nodig het. Die gratis bottel rooiwyn was 'n nice bederf. Die goodie boks was 'n wenner waar jy ekstra wyn, slaai, beskuit en olywe kon koop. Esmare baie behulpsaam.

Robert D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D

A wonderful place.

I felt that everything was superb. The chalet, the mountains and the valley view.

Lu S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu S

A luxurious hidden gem!

We had the most relaxing weekend in the Royal Gala house. The views were stunning and house was very spacious and luxurious. Looking forward to visiting again!

Ronel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Die stil en rustigheid wat ons gesoek het!

Ek en my man wou 'n naweekwegbreek na 'n stil en rustige plek hê en ons het dit hier gekry. Alhoewel dit van Saterdagmiddag en Sondagoggend voor ons vertrek gereën het, en die wind nie saamgespeel het nie, het ons ons verblyf baie geniet. Forelle Loft is perfek vir 'n paartjie wat alleen wil wees en net weg wil wees van alles en almal af. Die uitsigte is ongelooflik vanaf die Loft en dit is regtig fantasties. Die plek is skoon met alles wat jy nodig het. Alhoewel ons net vir 2 dae gebly het, sal 'n langer verblyf ook net so fantasties wees.

Tony K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K

A wonderful, well equipped place.

A substantial house, not simple overnight cottage, that is very well equipped and has fantastic views across the valley and of the mountains. Nice walks up the mountain.

Petro R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R

Rustig en beeldskoon.

Uitstekend toegerus, skoon en netjies. Alles was perfek, ontvangs, verblyf, die uitsig en meer. Goed geleë om omliggende wynplase te besoek. Ons gaan vir seker so gou as moontlik terugkeer.

Franco C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco C

Uitstekende uitsigte van die Boland.

Pragtige woning wat baie skoon is, dit het baie gereën tydens ons besoek en ek sal nie voorstel om daar te bespreek indien jy met ’n lae voertuig ry nie. Dit is grondpaaie by die berg op wat baie steil is, maar vir iemand met ’n hoë voertuig is dit beslis die moeite werd.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Franco.
Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Die uitsig is mooi oor die Vallei. Ons het abnormale weersomstandighede oor daardie naweek gehad.
Hoop ons sien jul in die toekoms.
Groete
Melt

Vredehoek Guest Farm
Marli B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli B

Asemrowende uitsigte, uitstekende diens. Hoogs aanbeveel!

Die foto's doen nie die plaas gestand nie en veral nie die huis nie. Ons het in Royal Gala gebly en die huis was groot, meer as genoeg vir 2 van ons en kan maklik 4 tot 6 mense akkommodeer. Ons het 'n lys van aktiwiteite gehad wat ons in die Vallei wou doen, maar het op die ou einde net op die stoep gesit die hele dag en die uitsigte waardeer. Die plaas het allerhande aktiwiteite en die net jou eie skuld as jy verveeld is. Hoogs aanbeveel en ons sal vir seker terug wees!

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Foto's gee nie altyd vir jou die geheel prentjie van hoe mooi dit so hoog in die berg is nie. Ons hoop om jul gou weer te sien saam met vriende. Die rustige atmosfeer, skoon lug wil jou vir baie langer laat bly.
Dankie dat jul Vredehoek Guest Farm gekies het.

Vredehoek Guest Farm
Tertia Duvenage D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia Duvenage D

Dit wag ongelooflik!

Dit is seker nog een van die beste, mooiste plekke wat ek nog ooit in my lewe in gebly het! Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Tertia vir jou terugvoer, ons is dankbaar dat jy dit geniet het en ons hoop om julle vinnig weer te kan ontvang.
Groete,
Melt

Vredehoek Guest Farm
Damian B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damian B

Excellent getaway!

Breathtaking views, extremely well equipped and modern accomodation. Great service. Will be back!

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Thanks Damian.
You are more than welcome, look forward to your next stay.
Regards,
Melt.

Vredehoek Guest Farm
Edwaney D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwaney D

Romantic getaway, private and so beautiful.

Such a beautiful, accessable venue. I would recommend this spot to anyone.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Thank you Edwaney.
Thank you for recommending Vredehoek Guest Farm.
We hope to see you for a longer stay next time.

Vredehoek Guest Farm
Dr Theo M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Theo M

Pragtig, besonder netjies, persoonlik.

Uitstekende diens, alles keurig netjies, volledig toegerus.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie dat ons u kon akkommodeer vir u welverdiende wegbreek naweek. Ons sien uit om jul in toekoms weer te akkommodeer.
Ons wens u alle sukses toe met u volgende boek.

Vredehoek Guest Farm
Melinda J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda J

Wonderlike, rustige en netjiese plekkie.

Ek het dit baie geniet. Sal beslis weer gaan. Was lekker koud so kaggel het so lekker gehelp. Die gasvryheid was awesome.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Dankie dat jul Vredehoek Guest Farm besoek het, hoop om jul binnekort weer te sien. Wees veilig en pas jul mooi op.

Vredehoek Guest Farm
Aldoreen V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldoreen V

Stunning blyplek in 'n asemrowende omgewing!

Ons is baie vriendelik ontvang deur Melt wie baie behulpsaam was. Die huis is super netjies en stylvol met alles en nog baie meer as wat jy nodig het! Ons wegbreek naweek was 'n groot bederf tussen die pragtige berge. Ons gaan beslis weer!

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Hendrik
Dit was ons voorreg om jul te kon akkommodeer. Hoop ons sien julle gou weer vir nwel verdiende rus op die plaas en in die natuur.
Mooi bly

Vredehoek Guest Farm
Elmarie - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie

Ongelooflik lekker!

Ons is ontvang deur die plaasbestuurder, Melt en sy vrou. Ongelooflike vriendelike mense en het ons dadelik laat tuis voel. Niks was te veel moeite vir Melt nie. Gaan beslis weer terug. Stil, rustige plaaslewe. Baie mooi huis met alles daarin.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Dit was vir ons aangenaam om jul te kon akkommodeer en ons sien uit om jul weer te ontvang.
Vriendelike groete
Melt
Vredehoek Guest Farm

Vredehoek Guest Farm
Tania M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M

‘n Besonderse plek bo al ons hoë verwagtinge.

Vredehoek Gastehuis is werklik iets besonders. Die gastehuis is luuks, baie ruim en met net die beste uitgerus. Die uitsig is asemrowend. Dit was heerlik om te sien hoe ons vriende van Kwazulu-Natal se asem weggeslaan word toe hulle die uitsig vanaf die stoep vir die eerste keer aanskou. Ons het die staproetes terdeë geniet en ek kan nie wag om die rivierroete te kom doen sodra dit voltooi is nie. Ons was hier vir ‘n troue in die gebied en moet sê dat ons verreweg die beste plek gekies het.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is baie dankbaar dat julle die tyd by ons geniet het en ons sal julle beslis in kennis stel sodra die rivier roete 100% voltooi is. Hoop ons sien julle vinnig weer vir 'n heerlike kuier op die stoep wat oor die hele vallei uitkyk.

Vredehoek Guest Farm
Chris P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Ons het dit baie geniet. Sal graag weer daar gaan kuier.

Baie netjiese en gerieflike verblyf. Alles wat nodig is vir selfsorg word voorsien. Die gasteplaas is in 'n pragtige omgewing geleë. Ons ontvangs was hartlik en Melt, die gasheer, het ons dadelik tuis laat voel. Baie dankie vir 'n aangename tydjie op die plaas.

Vredehoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie dat jul Vredehoek Guest Farm gekies het om te kom rus en net die natuur te aanskou. Ons sien regtig uit na jul volgende besoek, miskien vir 'n langer tydperk.
Groete
Melt

Vredehoek Guest Farm
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredehoek Guest Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6aed04cc2f8b7cf01871170d23cfddb4758a16e65d6a74b542c8f0a03177766a67320bbd1008aedb13531d180260d7e84bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Vredehoek Guest Farm Breede River 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.497970925106 19.276513159275
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang