Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VredenRust

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Steyn D
1 nag
5.0
Nov 2024

Sal beslis aanbeveel. Netjiese, skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Net wat ons nodig gehad het. Netjiese, skoon akkommodasie, vriendelike ontvangs, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie netjiese oornag verblyf. Baie netjiese en skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Waarde. Het ons verbaas. Was skoon, veilig en die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Ons wil net sê baie dankie, die slaapplek was uitstekend gewees, sal julle definitief aanbeveel en 'n 5-ster-beoordeling gee! As ons meer kan rate, sal ons 'n 6 gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik. Netjies, lekker, vriendelike gaste, vrou veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Amazing. Baie lekker gebly, die plek is beslis wat hulle sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie heerlike verblyf. Ons het baie lekker gebly. Blyplek was netjies en semi-luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johandre J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Baie goeie diens. Die slaapplek self het ons verwagtinge oortref. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desireé O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlike oornag verblyf. Netjies, gerieflik. Swembad was wonderlik. Baie lekker, voldoende vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 172

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboomstraat 32, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed798443cbea863ad9c599b3a5eb1a0597358c2f0e46b079bf29c8e1d51b87716c66bb0fbcac44268bb94aa144ab91ee7e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 32 Kokerboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.698013607397 23.052182795021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang