Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vreugde Gasteplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Carel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend gewees. Die oornagplek was werklik 'n wonderlike ervaring. Die stilte en rustigheid het gevoel soos voedsel vir die siel, wat dit die ideale toevlugsoord maak vir iemand wat behoefte het aan 'n breek van die daaglikse gejaag. Dis 'n jammerte dat ons net een aand daar gespandeer het – ek sou graag langer daar gewees het om die vrede ten volle te ervaar. Ek sal beslis weer daar wil terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katie
Vreugde Gasteplaas
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons is so bly om te hoor dat jy die stilte en rustigheid van ons gasteplaas geniet het. Ons deel jou gevoel dat een aand te kort is om die volle ervaring in te neem. Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom vir 'n langer besoek. Beste wense.

Suzeth K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Oornag verblyf tussen Warden en Bethlehem. Goeie oornag verblyf tussen Bethlehem en Warden. Skoon en netjies. Sal enige tyd weer Vreugde Gasteplaas bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katie
Vreugde Gasteplaas
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Wat ons ligging nog 'n pluspunt maak, is dat ons naby die N3 geleë is. Ons is bly om te hoor dat jul die oornagverblyf by Vreugde Gasteplaas geniet het en dat die netheid en gerief na jul smaak was. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom vir 'n toekomstige verblyf. Vreugdegroete.

Alta J
1 nag
5.0
Des 2024

Baie goeie veilige akkommodasie, naby genoeg aan hoofpad. Perfekte plek om te ontspan. Die akkommodasie is uiters netjies en ruim en kom niks kort. Gasheer baie behulpsaam. Pragtige groot tuin, ons kon ook op die groot gesamentlike stoep die aand spandeer. Die binnehof is slim beplan. Netheid staan uit in hierdie hele opset. Welgedaan. Ons sal beslis weer oorbly indien ons weer die roete gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katie
Vreugde Gasteplaas
Alta, ons is bly om te hoor dat julle die verblyf en die pragtige tuin waardeer het. Dit is wonderlik om te weet dat die netheid en die slim beplanning van die binnehof jou aandag getrek het. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom. Beste wense.

Louisa M
1 nag
4.8
Jan 2025

Baie gerieflik, stil en rustig. Ons is vriendelik ontvang en daar is vir seker gemaak dat ons alles het wat ons benodig. Die huisie is pragtig en goed ingerig. Dis stil en rustig met 'n pragtige uitsig oor die plaas en veral die sonsondergang. Heerlike bed in hoofslaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katie
Vreugde Gasteplaas
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle die tyd by ons gasteplaas geniet het. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste alles het wat hulle benodig en dat hulle die skoonheid en rustigheid van ons plaas kan waardeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom vir nog 'n ontspanne verblyf. Vreugdegroete.

Hennie S E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Altyd lekker rustig om hier te oornag. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katie
Vreugde Gasteplaas
Hi Hennie en Arabella, ons is verheug om te hoor dat julle die verblyf weer geniet het en die rustige atmosfeer waardeer. Jul terugvoer beteken baie vir ons. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom vir nog 'n "sterre-ervaring". Beste wense, Pieter en Katie

Keryn D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Friendly owner met us at the gate to show us to our unit. Very nice, large yet cosy house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katie
Vreugde Gasteplaas
Thank you so much for taking the time to share your feedback! We're thrilled that you appreciated the personal touch of being met at the gate and that you enjoyed the comforts of our house. We're always striving to create a warm and welcoming atmosphere for our guests. We value your input. Vreugdegroete.

Leon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

A place of peace. What a fantastic experience. Peaceful, comfortable and much more than what was ordered. Pieter and Katie have been perfect in spoiling us. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katie
Vreugde Gasteplaas
Thank you for your lovely feedback! We're thrilled to hear that we could offer what you expected and more! We highly value your gratitude, and we look forward to seeing you again in the future!

Brummer P
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Uit die boeke uit. Baie lekker! Skoon en die stilheid van die plaaslewe en sonsondergang in die Oos-Vrystaat is te mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katie
Vreugde Gasteplaas
Hi Brummer, altyd aangenaam om jou te ontvang. Vreugdegroete

Estie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Heerlik gebly. Dankie Catie. Heerlike plaasatmosfeer. Alles was skoon en in werkende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katie
Vreugde Gasteplaas
Dankie Estie. Hoop ons sien jul gou weer. Vreugdegroete

Ian T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pleasant, reasonably priced. Comfortable, clean, quiet, very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katie
Vreugde Gasteplaas
Thanks, Ian. It was a pleasure hosting you all.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Katie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Naomi, R714, Warden, 9890, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA756d1ab1ec47bb3906883b3d1248ad30b20e945bc63e38a54698a9b3ceefe8e83d989329bdad641cf1c0267d252682f13afb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 Plaas Naomi R714 9890 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.880891455561 28.817281614435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang