Vulture Valley Game Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R24, Gedeelte 13 van plaas 356, Olifantshoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vulture Valley Game Lodge skuil aan die voorheuwels van die majestueuse Magaliesberge op die R24 tussen Johannesburg en Rustenburg, en is sowat 130 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.
Die instansie bied 3 selfsorg-chalets wat 'n uitsig oor 'n seisoenale dam en een van die beste uitsigte in die rigting van die Magaliesberg se aasvoëlkranse bied. Elke chalet bied slaapplek vir tot 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is selfsorggeriewe in elke chalet, asook privaat braaigeriewe op die dam se oewer.
Die ingang na die lodge vanaf die R24 is geteer so gaste kan die lodge met 'n normale sedan-voertuig bereik. Bring jou bergfiets en pak een van verskeie bergfietsroetes op die plaas of gaan stap in die bos waar jy skadelose wild soos impalas, sebras, blesbokke, koedoes, njalas, rooihartbeeste en duikers kan sien.
Daar is 'n swembad op die perseel en gaste kan in die speletjiekamer met tafeltennis, 'n pool-tafel en veerpyltjiebord ontspan. 'n TV is in die kroeg beskikbaar (die kroeg is nie tans oop nie, maar gaste mag hul eie drankies bring). 'n Laatmiddagstappie teen die koppie is die perfekte manier om die dag af te sluit, andersins is die uitsig van die sonsondergang vanaf elke chalet nét so mooi.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R24, Gedeelte 13 van plaas 356, Olifantshoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Gaste dink Vulture Valley Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R24, Gedeelte 13 van plaas 356, Olifantshoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang