Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vyfster Farm Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Carla G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Incredible way to escape 'life'. Honestly, the best way to 'escape' the world! The views are magnificent and the hospitality was amazing. Pure luxury for us. It had everything you need to just relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige plaaskuier. Die cottage is ruim, netjies en gerieflik ingerig. Het die spesiale bederfies soos sjokolade op die bed, rose in die kamer, beskuit, ingelegde peppadews, melk en water in die yskas waardeer. Mooi uitsig oor die damme en plase. Die tuintjie is netjies en omhein en ons hondjie kon lekker speel. Het waardeer dat die braai elke keer skoongemaak en nuwe hout voorsien is. Kon ook lekker gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Aangename verblyf, kom beslis weer en sal vir enigiemand aanbeveel. Uiters goed toegeruste, netjiese en aangename verblyf! Pragtige landelike omgewing werklikwaar goed vir die siel. Gasvrou besonder vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Great setting and location. The location is awesome and the cottage was great. The bed was the best ever. I feel the kitchen is not really equipped for self-catering; the pans are old and black, and there are no bread or sharp cutting knives except for a small serrated one. To cut a slice of bread was a challenge. They have tenants backing onto the cottage, and one can hear their TV clearly, so not great there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannetjie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koesterbos-weg, Geelboomhout 217, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba188b6a05c5d1848dcd9f43b26be6563fb1b4237ee258a5abbe59d6cf1ec9c3687e6b17f60cf5edeafdcaea68fd0c6ebd13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Koesterbos Road Geelboomhout 217 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.951938849017 22.325423435834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang