+81
Gastehuis in Britstown

Vyfster The Old Jail

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 253 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Mark E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Belewenis met lekker geskiedenis. Lekker gebly! Gasvrou en personeel was baie vriendelik en gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

A gem along the N12. Hierdie was regtig een van die lekkerste plekke waar ons geslaap het. Die kamer was baie skoon en uniek. Die erf was baie skoon en mens kon sien dat hulle regtig moeite in sit om dit mooi te hou. Ons het nie nodig gehad om ons eie kos voor te berei nie, want die kantien was net daar en ons het almal heerlik geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekend en kan hulle met 'n eerlike aan enige persoon aanbeveel. Ek en my man het 05 Januarie 2026 by Vyfster Old Jail oornag. Ek was meer verstom as die eerste keer. Ons het in die Charge Office oornag. Wat 'n plesier was dit nie. Baie netjies, gasvryheid, belangstelling en absoluut die moeite werd. Alles was mooi skoon. Waaiers en lugreëling. Netjiese kombuis met alles wat nodig is. Die rustigheid is salig. Die restaurant is puik. Kos baie smaaklik en word mooi voorgesit. Hulle dra jou belange absoluut ten harte. Aanbeveling, 200%. Baie dankie Vyfster Old Jail, julle sal my beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giné G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Unique and wonderful. Our stay was absolutely wonderful. It was something unique that is well worth the experience. The history they provided is worth the read as you really get a sense of the old jail, but with all the modern luxury and comforts. The staff and hostess were also very welcoming and kind. Would also highly recommend stopping in at the Old Mill Coffee Shop in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie lekker, stil, skoon en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig G
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Amazing. The experience was amazing and quirky just as we expected. The drive to the accommodation had me worried; the little town is not great, but once in the gate, it was amazing. The onsite restaurant was great and made us feel really at home. It was crazy hot, but both rooms had air conditioning, which made a huge difference. The only thing I wish there was, is a pool to cool down in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Skoon, netjies, ruim en interessant. Ons het besluit om die laaste nag van ons vakansie in 'n 'onortodokse' manier deur te bring - in 'n ou tronk! Ons het besluit op die aanklagkantoor omdat dit kombuisgeriewe het, omdat ons weet Britstown is baie klein en dat daar nie noodwendig kitskos ens. beskikbaar sal wees nie. Ons is bly oor hierdie besluit omdat Britstown nog kleiner is as wat ons gedink het! Ons was bietjie bekommerd oor die ligging van die gastehuis, dit het gelyk na 'n baie vervalle deel van die dorp, maar toe ons eers die sekuriteit opmerk, het ons baie gerus gevoel. Bring muskietweerder saam, want hier is ongelukkig baie muskiete. Die kamers het wel dakwaaiers, maar in die bloedige somer bly dit warm en mens kan nie waak om nog muskiete in te nooi deur 'n venster oop te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Skoon, netjies en unieke ervaring. Ons het lekker gebly. Was baie mooi en netjies, net baie warm, was vroeg Januarie. Gelukkig het kamers klein Aircon gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Dit was baie lekker, sal weer daar oorslaap. Ons het net 1 aand oorgeslaap oppad huistoe. Lieflik ingerig, netjies en skoon. Die lugversorging was hemels, dit was nogals warm die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

Ruim en netjiese oornag stop! Baie lekker oornag stop. Die plek is baie ruim en skoon. Lekker spasie ook buite vir kinders. Was stil en rustig, ten spyte daarvan dat dit oujaarsaand was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

John-Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 253

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Jurie Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda1c60efed8a8cfe044297815c92f66fb89f2070342aee21630ce6727f70650fcf708fb6855dd599c6c0e5a8055803015e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 253 5 1 5 1 Jurie Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.591966216683 23.502141888408
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang