Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Vygeboom Studio

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hill- en Grave-straat, , 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 150 R1 505 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Vygeboom Studio is 'n moderne oopplan-woonstel in 'n stil straat van Nieu-Bethesda en bied gerieflike verblyf. Hierdie woonstel is in die skadu van ou vyebome en is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na oornagverblyf.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer en 'n kombuisie. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die ateljee het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n buitestort met warm en koue water.

Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel lei na 'n stoep met 'n eetarea. Gaste het ook toegang tot 'n enorme, ouwêreldse tuin asook 'n uitkyktoring. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Sonkrag sal die ligte en Wi-Fi tydens beurtkrag aanhou.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Izak R
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly in die uiters keurige studio. Sal weer kom! Ja, dis 'n keurige plek in 'n pragtige eiendom. Als wat nodig is vir lafenis in hier...
Sien meer
Jan 2025
Anna-marie R
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike karakter aan die dorp en blyplek. Sal mense aanbeveel om te gaan. Dit was 'n baie lekker netjiese skoon plek. Die koffie en beskuit was b...
Sien meer
Aug 2024
Beverley C
Gesin met tieners
5.0
Perfect stay - Has everything you need, beautiful, neat, safe and modern. Perfect accommodation for our overnight stay. It is neat, mod...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Annelize G
Gesin met tieners
4.8
Lieflik, vriendelik, lekkerste kos, idilies. Baie mooi. Pragtige ligging en tuin. Dankie vir 'n lekker kuier in julle betowerende dorpie. Krag was 'n ...
Sien meer
Mrt 2024
Henry V
Saam met vriende
4.2
Juweel wat wag om ontdek te word. Ons het die plekkie baie geniet. Die tuin en omgewing is baie mooi.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 117

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Hill- en Grave-straat, , 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Vygeboom Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 505
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 505
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hill- en Grave-straat, , 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37996b968c437d721a5f1442397b0e3bad12bfb84fe2e5438d19bc48df945094c38ad1c529e062fc4958b77b8b786a1c9753?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 505 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Corner of Hill en Grave Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.864715911014 24.550804282001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456