Walkerview Apartments
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 133, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Walkerview Apartments is in die stil woonbuurt De Kelders geleë en is stapafstand vanaf die strand. Ontspan op die patio en geniet 'n tipiese Suid-Afrikaanse braai terwyl jy die visserbote en die asemrowende sonsondergange dophou.
Ons bied verblyf in 5 woonstelle. Elke eenheid het gemaklike beddens 'n badkamer en 'n kombuis of klein kombuisie. Elkeen het geriewe soos 'n leefarea en 'n wasmasjien.
Ons bied ook WiFi en 'n lekker braai-area.
Die eenhede is elkeen stapafstand vanaf 'n klein beskutte strand, 'n bakkery en 'n restaurant. De Kelders is die tuiste van die noordkapperwalvis en die rotse is een van die beste plekke om walvisse van die land af dop te hou. Daar is verskeie natuurlike grotte waar jy stalagmiete en stalaktiete kan sien. Die Walkerbaai Natuurreservaat is ook 'n besoek werd en is die tuiste van die Klipgat-grot en daar is n 7 km-lange staproete. Daar is verskeie doendinge in die reservaat, so gaan op 'n piekniek, gaan stap of vang vis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Leona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoofweg 133, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Walkerview Apartments het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 133, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap